Afrikaans pas nie in uurglas

Afrikaans pas nie in uurglas

Die uurglas Glibberig die glas van tyd en sand wat meedoënloos afwaarts gly die sand sy greep op glas verloor en val finaal. Daar sterf ‘n taal. -Anoniem Loop Afrikaans se uurglas werklik leeg? In die vrugbare grond van Afrikaans, is daar daagliks nuutskeppinge wat spontaan ontkiem. Volgens die onlangse 6de uitgawe van die HAT…

Read More Read More

Kunsmatige Intelligensie: Nader as wat jy dink

Kunsmatige Intelligensie: Nader as wat jy dink

Kunsmatige Intelligensie is die skep van mensgemaakte intelligensie deur ‘n elektroniese toestel in staat te stel om die vermoëns van ‘n menslike verstand na te boots. Kunsmatige Intelligensie (KI), of Artificial Intelligence (AI) in Engels, hou reeds vele voordele vir die mensdom in. Elektroniese toestelle maak min tot geen menslike foute nie en verwerk meer akkurate…

Read More Read More

Fietsryers vermaak platteland

Fietsryers vermaak platteland

Sondag 21 Maart 2021 was verskeie paaie in Bonnievale gesluit. Die rede hiervoor was die jaarlikse Suid-Afrikaanse Nasionale Padfietskampioenskappe. Alle fietsryers het halfsewe die oggend in Swellendam begin en het deur Swellendam en Bonnievale gery. Hulle het dan weer in Swellendam geëindig. Die fietsryers het drie rondtes van ‘n sirkelroete deur Bonnievale voltooi. Die totale…

Read More Read More

Myrtle Rigg kry nuwe hoed

Myrtle Rigg kry nuwe hoed

“‘n Baie belangrike bewaringsaksie is hierdie week in Bonnievale by die Myrtle Rigg-gedenkkerk gedoen”. Dit is die woorde van mnr. Pierre Albertyn, oud-Uitvoerende Hoof van Jonkheer en buurman van die Myrtle Rigg-gedenkkerk. Op 12 Maart 2021 is die dak van die Myrtle Rigg-gedenkkerk deur Els Waterdigting van Bredasdorp reggemaak. In Februarie 2021, die 100-jarige gedenkjaar van…

Read More Read More

Oud-Bonnie nou internasionaal

Oud-Bonnie nou internasionaal

Hoërskool Bonnievale het al ongelooflike skoliere gelewer: van suksesvolle dokters, prokureurs en onderwysers tot internasionaal-bekende musikante. Jaar ná jaar keur oudskoliere terug om trots die skool te besoek. Hierdie keer het Voorwaarts uitgereik na oudskolier, nou Europese-migrant, Fezile Futhela. Watter werk doen jy nou? En hoe verskil dit van die rigting wat jy wou ingaan…

Read More Read More

SBL: Dryfkrag agter Groenmasjien

SBL: Dryfkrag agter Groenmasjien

Die Skoolbeheerliggaam (SBL) van Hoërskool Bonnievale is, agter die skerms, die Bonnies se grootste dryfkrag.  Hulle doel is om die belange van die skool te bevorder en ontwikkeling te verseker deur die voorsiening van gehalte onderwys. SBL-lede rig ‘n belangrike diens vir hulle gemeenskap en dit is tot voordeel van almal dat hulle bekwaam is.…

Read More Read More

Só bly Bonnies besig

Só bly Bonnies besig

Met ‘n moeilike Kovid-19-jaar, waar talle buitemuurse aktiwiteite beperk was, is dit bevrydend om te weet dat skoliere nou nie meer so huisgebonde is nie. Voorwaarts het ‘n  opname gemaak van wat die gewildste buitemuurse aktiwiteite vir leerders in Bonnievale is. Volgens die inligting blyk dit dat atletiek en kuns op die meeste Bonnies se…

Read More Read More

Matriekuitslae uiteindelik hier

Matriekuitslae uiteindelik hier

Die matrikulante van 2020 het Dinsdag 23 Februarie 2021 gespanne die skool besoek om hul eindeksamenuitslae te kry. Die Wes-Kaap se slaagsyfer vir 2020 is 79% en Hoërskool Bonnievale het ‘n slaagsyfer van 94%. Daar is gespekuleer dat die datum geskuif sou word, maar dit het nie. Die matrieks het veral lank gewag hierdie jaar,…

Read More Read More

Gaan Bonnies akkoord met korter LO-periodes?

Gaan Bonnies akkoord met korter LO-periodes?

Die LO-prakties-periodes by Hoërskool Bonnievale (HSB) is as gevolg van KOVID-19-maatreëls verkort. Voorwaarts stel ondersoek HSB-leerders se opinies oor dié nuwe, verkorte sweetsessies. Dubbelperiodes 7/10 leerders van HSB het gesê dat hulle verkies dat LO-periodes een uur lank is. Vir baie leerders is dié dae al wanneer hulle werklik oefen. Nou dat leerders nie meer in…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights