Watter kitskos kraai koning?

Watter kitskos kraai koning?

Dit is geen geheim nie dat kitskos oor die dekades heen al hoe gewilder geraak het. Of hierdie wegneemetes hul gewildheid verwerf omdat dit jou moeite spaar en of dit dalk net goedkoper is as om ‘n ete voor te berei, is nie duidelik nie. Maar tieners en jong volwassenes is mal oor talle verskillende…

Read More Read More

Tyd om jou eiendom te eien?

Tyd om jou eiendom te eien?

Ons bevind onsself tans in baie uitdagende omstandighede met die uitbreek van Kovid-19 regoor die wêreld, maar die rekordlae rentekoerse wat daarmee gepaard gaan, het weer geleenthede geskep wat niemand regtig in die plaaslike Bonnievale-eiendomsmark voorsien het nie. Volgens mnr. Petrie Rademeyer, eiendomsagent by Seeff in Bonnievale, het “Bonnievale die afgelope 18 maande sy beste…

Read More Read More

‘n Suiwel-storie

‘n Suiwel-storie

Kaas is een van die bekendste uitvoerprodukte van die Bonnievale-omgewing. Voorwaarts het vir ‘n produksiebestuurder by ‘n kaasfabriek gevra hoe ‘n dag in die lewe van ‘n kaasmaker lyk. Waar werk u? Ek werk by La Montanara op die pad tussen Ashton en Swellendam. Wat is u rol by La Montanara? Ek is die hoofkaasmaker en…

Read More Read More

Missiele stort op Israel neer

Missiele stort op Israel neer

Op 10 Mei 2021 het die Palestyne begin om missiele op Israel af te vuur. Tot en met 18 Mei, bereken die Jewish Virtual Library, is meer as 3440 missiele vanaf die Gaza-strook afgevuur. Die teikens is verskeie Israeli-stede soos Jerusalem, Ashdod en Sderot. Slegs tien Israeli’s het egter al gesterf weens hierdie aanvalle weens…

Read More Read More

Sport sonder toeskouers?

Sport sonder toeskouers?

Daar is al soveel gesê en geskryf oor Kovid-19 en die impak wat dit op die samelewing het. Een van die sektore wat tot halt geroep is, is sport. Nie net het spelers verlangend gesit en kyk hoe hulle van die oefenveld gehou word nie, maar van die wedstrydveld ook. Met skolesport wat onlangs in…

Read More Read More

Kovid-inentings begin in SA

Kovid-inentings begin in SA

Op die 17de Febraurie 2021 het die Suid-Afrikaanse president, pres. Cyril Ramaphosa, op gov.za aangekondig dat 80 000 Johnson & Johnson-entstowwe gereed is en regoor Suid-Afrika versprei gaan word. Die Koronavirus het mense se lewens in gevaar gestel. Dit was die rede vir oorbevolkte hospitale en sterftekoerse. “Dit is die begin van ‘n nuwe era…

Read More Read More

Hoe om jouself lief te hê

Hoe om jouself lief te hê

Selfliefde is ‘n toestand van waardering vir jouself. Dit is om opbouend teenoor jouself op te tree, jouself te vertrou, te respekteer en na jouself om te sien. Jy oordeel nie jouself nie, en is beslis nie gemeen teenoor jouself nie. Jy het jouself lief. Ongelukkig is selfliefde nie vir almal ewe maklik nie. Tieners…

Read More Read More

Sport: moet of moenie?

Sport: moet of moenie?

Toe KOVID-19 Hoërskool Bonnievale se leerders tref, is alle sportaktiwiteite vir maande lank gekanselleer. Die matrieks is elke jaar betrokke by sportaktiwiteite en -oefeninge, maar ná die pandemie het dinge begin verander. Die matrieks se deelname aan sportoefeninge en -aktiwiteite in 2021 is as volg:

Sport — die beste medisyne

Sport — die beste medisyne

“Sports not only build better athletes but also better character,” het Julie Foudy — ‘n Olimpiese gouemedalje-wenner en afgetrede FIFA-vrouewêreldbekerkampioen — gesê. Daar is geen twyfel dat sport ongelooflik voordelig is nie. Dit is ‘n bewese de-stressor omdat dit jou dwing om ten volle op die taak te fokus en laat sodoende gedagtes en bekommernisse…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights