Author: Johané Neethling

Ek is tans 'n matriekleerder in HSB wat die voorreg het om op die beste skoolkoerantredaksie in die land te dien! Ek is mal oor skryf en het 'n passie daarvoor om my menings, gevoelens en standpunte uit te druk. Ek hou daarvan om op te staan vir dit waarin ek glo. Ek is ook mal oor musiek, veral as dit liedjies met 'n dieper betekenis het.
Kunsmatige Intelligensie: Nader as wat jy dink

Kunsmatige Intelligensie: Nader as wat jy dink

Kunsmatige Intelligensie is die skep van mensgemaakte intelligensie deur ‘n elektroniese toestel in staat te stel om die vermoëns van ‘n menslike verstand na te boots. Kunsmatige Intelligensie (KI), of Artificial Intelligence (AI) in Engels, hou reeds vele voordele vir die mensdom in. Elektroniese toestelle maak min tot geen menslike foute nie en verwerk meer akkurate…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant