Kategorie: Kommentaar / Opiniestukke

WKOD Wi-Fi laat skole sukkel

WKOD Wi-Fi laat skole sukkel

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se WCGSchools Wi-Fi-netwerk het beoog om die manier waarop leerders toegang tot inligting kry en projekte voltooi te vergemaklik. Die probleem is egter dat, nadat die Wes-Kaapse regering miljoene spandeer het op hierdie Wi-Fi-infrastruktuur by skole, baie personeel en leerders kla dat die spoed so stadig is dat hulle dit nie…

Read More Read More

LEESPRET IN GRAAD 1: LEESKONINGS EN LEESKONINGINNE GEKROON!

LEESPRET IN GRAAD 1: LEESKONINGS EN LEESKONINGINNE GEKROON!

’n Artikel deur Juf. Tanya van Heerden (graad 1-onderwyser by HS Bonnievale) In die graad 1-klas is boeke nie net papier en ink nie – dit is sleutels tot nuwe wêrelde! Hierdie kwartaal het die leerders aan ‘n opwindende lees-uitdaging deelgeneem wat hul liefde vir lees bevorder en hul leesvaardighede versterk en verbeter. Onder andere…

Read More Read More

Dissipline in klaskamers en detensie

Dissipline in klaskamers en detensie

Die sleutel tot ‘n suksesvolle skool is dissipline in die klaskamers. In Suid-Afrikaanse skole is dit ‘n tendens dat dissipline ʼn uitdaging is. Detensie is een van die sanksies wat lyfstraf vervang het, maar die vraag is: is dit effektief? Regoor die wêreld sien en hoor ons dikwels van gewelddadige insidente wat in skole plaasvind.…

Read More Read More

Onderwysers kry swaar!

Onderwysers kry swaar!

Ja, onderwysers was ook eens op ‘n tyd in die skool en het boonop universiteit bygewoon en ‘n graad verwerf. Hulle het elke dag hard gewerk en hulle alles gegee om te kom waar hulle nou is. Dit is onderwysers se passie om kinders te leer. Onderwys het oor die jare heen baie verander. Onderwysers…

Read More Read More

Vanaf opstelvrae tot kontekstuele vrae

Vanaf opstelvrae tot kontekstuele vrae

Laat aande se leer vanaf kontekstuele vrae oor Benjamin Komoetie (Fiela se kind) tot opstlevrae oor Helena Bosman (Vaselinetjie) en huidiglik Greg Owen (Onderwêreld). Die Graad 12’s van 2023 het gekies watter roman hulle die meeste geniet het vanaf graad 10-12: Fiela se Kind deur Dalene Matthee, Vaselinetjie deur Anoeschka von Meck of Onderwêreld deur…

Read More Read More

Huiswerk: ten goede of nie?

Huiswerk: ten goede of nie?

Die meeste leerders regoor die wêreld voel dat huiswerk onnodig is. Hierdie probleem steek nie vandag eers kop uit nie, dit kom al eeue aan. Dis veral moeilik vir leerders wat in die 21ste eeu grootword omdat daar soveel ander dinge is waarmee hulle hulself kan besig hou.  Daar is tog merkwaardige voordele vir leerders…

Read More Read More

IT, jou volgende tree vorentoe?

IT, jou volgende tree vorentoe?

Ek hou baie van rekenaars. Hierdie masjiene het my van kleintyd af gefassineer. Ek kon myself nog nooit ‘n toekoms indink waar ek nie met een sal werk nie. Dit was dus ‘n logiese stap dat ons ‘n plan gemaak het vir my om Inligtingstegnologie (IT) as ekstra skoolvak in graad 10 te neem. Die…

Read More Read More

Gedagtes wat verdwyn?

Gedagtes wat verdwyn?

Met die nuwe instelling van ‘n “Doen dit nou”-roetine moet leerders van Hoërskool Bonnievale daagliks aan die begin van elke klas vir vyf minute hersiening doen van wat hulle in die vorige les geleer het. Die probleem is egter dat die meeste leerders die werk vergeet en dit is ‘n natuurlike ding wat gebeur in…

Read More Read More

Poort-wengedig: Die berg

Poort-wengedig: Die berg

Met hierdie gedig het Nelius van Heerden ‘n derde plek in sy kategorie verdien in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarlikse Poort-bundel vir 2022.   Die berg Daar hang ‘n swaar wolk. Dit steek vas teen die berg. As dit reën, reën dit eers teen jou. En dan hopelik in my droë…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights