Category: Ondersoeke / In-diepte artikels

Wat soek jy?: Verlore items by HSB

Wat soek jy?: Verlore items by HSB

Die skoolklok lui. Dit is die einde van die skooldag en die leerders stroom by die hekke uit. Die skool lyk verlate, maar tog is die skoolterrein alles behalwe leeg. In ‘n boom hang ‘n vergete sweetpakbaadjie, ‘n sportsak en kosblik lê voor ‘n klas, ‘n trui op ‘n bankie en een skoolskoen voor in…

Read More Read More

Hoe onthou jy?

Hoe onthou jy?

Soos die November-eksamen nader sluip, druis daar ‘n gesamentlike sug oor die heelal soos 10 000 kinders boeke nader sleep om dit in hulle geheue te begin prop. Om reg te wees vir die eksamen, sal leerders werk moet memoriseer. Memorisering bevat drie stappe: enkodering, konsolidasie en berging. Enkodering begin met ervaring. Jy is bewus…

Read More Read More

LO-prakties: uitdaging of teleurstelling?

LO-prakties: uitdaging of teleurstelling?

Lewensoriëntering se praktiese komponent (LO-prakties) is ‘n periode wat menige leerders al ‘n moedelose sug laat gee het. Of soms ‘n sug  van verligting laat slaak het. Dit is ‘n uur wat weekliks dwarsoor Suid-Afrika tydens skoolure gebruik word vir praktiese aktiwiteite soos atletiek, netbal en tennis. Volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleids (NKABV /…

Read More Read More

Konsentrasie-medikasie

Konsentrasie-medikasie

Hierdie artikel vervolg op “Vroetel iets van verlede” wat in die 17 Mei 2019 uitgawe van Voorwaarts se gedrukte koerant verskyn… Die voorskrifte vir konsentrasiemedikasie bepaal ook watter sterkte van die middel jy mag koop. Vir Concerta bestaan daar vier sterktes: 18, 27, 36 en 54 milligram. Wat beteken dit? Daar is onderskeidelik 18, 27,…

Read More Read More

Verskillende lande, verskillende ouderdomme

Verskillende lande, verskillende ouderdomme

Verskillende lande het verskeie verskille. Een van hierdie verskille is die ouderdomme wat hulle jou toelaat om motor te bestuur. In Suid-Afrika is die wettige ouderdom om jou bestuurderslisensie te kry 18 jaar. Volgens verywellfamily.com kan die ouderdomme wat jy jou volle lisensie in Amerika kan kry van 16 tot 18 jaar oud wissel in…

Read More Read More

COVID-19

Vir meer inligting oor COVID-19 besoek die Departement van Gesondheid se webblad sacoronavirus.co.za

Voorwaarts Aanlynskoolkoerant

FREE
VIEW