Skrywer: Jayden Strauss

Ek is 'n gefokusde en nuuskurige individu wat daarvan hou om te leer, te skryf, te lees en  idees en drome 'n werklikheid te maak.
WKOD Wi-Fi laat skole sukkel

WKOD Wi-Fi laat skole sukkel

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se WCGSchools Wi-Fi-netwerk het beoog om die manier waarop leerders toegang tot inligting kry en projekte voltooi te vergemaklik. Die probleem is egter dat, nadat die Wes-Kaapse regering miljoene spandeer het op hierdie Wi-Fi-infrastruktuur by skole, baie personeel en leerders kla dat die spoed so stadig is dat hulle dit nie…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights