WKOD Wi-Fi laat skole sukkel
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se WCGSchools Wi-Fi-netwerk het beoog om die manier waarop leerders toegang tot inligting kry en projekte voltooi te vergemaklik. Die probleem is egter dat, nadat die Wes-Kaapse regering miljoene spandeer het op hierdie Wi-Fi-infrastruktuur by skole, baie personeel en leerders kla dat die spoed so stadig is dat hulle dit nie…