Skrywer: Janien de Wet

'n Netbal, musiek, afrikaans, atletiek, joernalis entoesiastiese leerder. Janien is my naam en jy sal my vind of op die sportveld of in die mediasentrum. Partytjie of rustig boek lees, vang my in 'n wip met wit sjokolade;)
My graad 7-lewe

My graad 7-lewe

Alles moet tot `n einde kom. Hierdie kwartaal is die einde van `n groot mylpaal in my lewe, maar die begin van iets groter. Die onderwysers se gunsteling gesegde in die vierde kwartaal aan die graad sewes is altyd: “Julle sal julle sokkies moet optrek anders bly julle net hier in die laerskool.” Party dae…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights