Eksamenstres: 6 wenke om stres los te skop
Geen tyd, geen slaap, te veel werk en jou gedagtes is op ‘n ander plek! Dit klink soos eksamentyd… Die matrieks van Hoërskool Bonnievale het op 30 Augustus begin met hulle rekordeksamen. Dit is ’n tyd van stres wanneer dit kom by eksamen, die een meer as die ander. Jy wens jy kon net onder…