Category: Rubrieke

Skool-taskenades

Skool-taskenades

In sy kanon in. Kas toe. Nie meer in die land van die funksionerendes nie. Dis maar net ‘n paar woorde waarmee ek die toestand van my skooltas kan beskryf. Ja, liewe leser, dis die begin van 2019 en ek is in die moeilikheid. Ek is ‘n persoon wat daarvan hou om doelwitte  vir myself…

Read More Read More

Die lewe ís baie kort

Die lewe ís baie kort

Jasper: die hond wat so bly is om jou te sien, mal is oor die beeskraal en jou byt dat jy bloei. Nou is hy weg… ver weg… Toe ek by die huis kom ná die Bonnies Got Talent-aand, word die hartseer nuus aan my gebreek. Eers dink ek my broer trek my been toe…

Read More Read More

Vryheidsdag of net dag van vryheid?

Vryheidsdag of net dag van vryheid?

Dit is so lekker om vandag by die huis te kan sit en hierdie berig te tik. Waarvoor meer kan ʼn mens vra? Nie net is dit ‘n Vrydag nie, maar nog beter: geen skoolbank gaan my vandag sien nie. Dankie 27 April. Jy het mos ontstaan om ons ‘n blaaskans van die dreigende skoolwerk…

Read More Read More

Sleg of goed: stres moet groet

Sleg of goed: stres moet groet

Skerp pyne skiet deur my liggaam. My hande sweet. Ek snak na asem soos ʼn suurstofdief. My hart boks met my borskas. Tyd om die duisternis te betree… Nee, ek is nie smoorverlief nie, ek stres! Net so ‘n paar dae gelede sit ek in die Langeberg Munisipaliteit-kantore en dink. Wat op aarde maak ek…

Read More Read More

Kuns vs Musiek

Kuns vs Musiek

Almal verkies seker kuns bo musiek vir Skeppende Kunste, of is dit anders om? Met musiek kan jy jou emosies uitbeeld en sommiges sal hoor. Met kuns kan jy ook jou emosies uitbeeld, maar mense kan dit anders sien. Sommige sal byvoorbeeld dink dit beeld angstigheid uit, maar ander sal dink dit beeld ongelukkigheid uit.…

Read More Read More

COVID-19

Vir meer inligting oor COVID-19 besoek die Departement van Gesondheid se webblad sacoronavirus.co.za

Voorwaarts Aanlynskoolkoerant

FREE
VIEW