Etiket: wiskunde

Mnr. en mev. Els: gróót skoene om te vul

Mnr. en mev. Els: gróót skoene om te vul

Mnr. Johan Els (skoolhoof) en sy vrou, me. Aletta Els (departementshoof en wiskunde-vakhoof) tree aan die einde van 2021 af. Drie HSB-leerders sê hoe hulle voel oor dié paartjie wat die skool verlaat.     Karelize Le RouxUitdagings mag dalk nie altyd lekker wees nie, maar wat anders sou die lewe interessant maak? Sukses is…

Read More Read More

HSB-wiskunde steek nie lyf weg nie

HSB-wiskunde steek nie lyf weg nie

Hoërskool Bonnievale (HSB) se matriekklas van 2020 het onlangs spoggerige nuus oor hulle Wiskunde-uitslae ontvang. Op 31 Julie 2021 het Die Burger HSB aangewys as een van die 20 Afrikaanse skole met die beste wiskunde-uitslae in die Wes-Kaap, volgens die matriekeksamenuitslae van 2020. “Ek is baie dankbaar vir die prestasie en trots op die matriekklas…

Read More Read More

Die somtotaal is…

Die somtotaal is…

Wanneer Hoërskool Bonnievale (HSB) se Wiskunde-onderwyseres in die gange stap, is dit altyd op ‘n drafstap en met ‘n vonkel in haar oog. As sy nie op pad is na haar Wiskundeklas nie, is sy op pad na die netbalbaan – die twee plekke waar sy haar passie uitleef. Lian Beukes van Voorwaarts het met…

Read More Read More

Die Burger misreken wiskundekompetisie

Die Burger misreken wiskundekompetisie

Die Burger se jaarlikse wiskundekompetisie is uitgestel weens tegniese probleme. Hoërskool Bonnievale se skoolhoof, mnr. Johan Els, het die organiseerders van die kompetisie gekontak toe hy verneem het dat die leerders ‘n kwartuur ná die kompetisie se opening, steeds nie kon aanmeld nie. Volgens die inligting wat mnr. Els gekry het, het die organiseerders nie gereken…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant