Category: Resensies

The Twits: Ape met goue ringe bly lelike dinge

The Twits: Ape met goue ringe bly lelike dinge

Die wêreldbekende skrywer, Roald Dahl, se minder bekende boek, The Twits, is beslis vir my ‘n meesterstuk. Roald Dahl was ‘n spioen, sjokolade-deskundige, aas-vegvlieënier en mediese ontdekker. Hy is ook die skrywer van Charlie en die sjokoladefabriek, Matilda en Die GSR, wat staan vir Die Groot Sagmoedige Reus (The BFG in Engels). Quentin Blake het…

Read More Read More

Al wat ek weet — Styg uit bo jou omstandighede

Al wat ek weet — Styg uit bo jou omstandighede

Resensent: Lee-Colynn Baadjies Al wat ek weet is ‘n jeugroman deur Marita van der Vyver, ‘n bekroonde kinderboekskrywer. Die boek is in 2017 in KykNet-Rapport Boekepryse se filmkategorie bekroon. Hierdie boek is baie belowend en kan baie tieners motiveer in moeilike situasies. Die hoofkarakter, Gabriel, wat dit moeilik vind om oor sy gevoelens te praat,…

Read More Read More

Gaan Bonnies akkoord met korter LO-periodes?

Gaan Bonnies akkoord met korter LO-periodes?

Die LO-prakties-periodes by Hoërskool Bonnievale (HSB) is as gevolg van KOVID-19-maatreëls verkort. Voorwaarts stel ondersoek HSB-leerders se opinies oor dié nuwe, verkorte sweetsessies. Dubbelperiodes 7/10 leerders van HSB het gesê dat hulle verkies dat LO-periodes een uur lank is. Vir baie leerders is dié dae al wanneer hulle werklik oefen. Nou dat leerders nie meer in…

Read More Read More

Toep gee 30 dae oefenmotivering

Toep gee 30 dae oefenmotivering

2020 is vir seker nie ‘n jaar wat ons sal onthou vir  sportprestasies of uitmergelende oefening en voorbereiding nie. Oefening by die skool vind nie meer plaas nie en baie van ons het die motivering om te oefen verloor. Dus is motivering om by die huis te oefen broodnodig. Die toep, Abs workout, is ‘n…

Read More Read More

Kies gerus “The Chosen”

Kies gerus “The Chosen”

Die Covid-19 pandemie het sedert Maart vanjaar veroorsaak dat gesinne wêreldwyd aansienlik meer tyd op hande gehad het. VidAngel Studios se tydsberekeing was briljant toe hulle besluit om hul reeks, The Chosen, se eerste seisoen op sy eie toep gratis aan alle mense regoor die wêreld bekend te stel. The Chosen is ‘n reeks wat…

Read More Read More

Verpligte nagmerrie

Verpligte nagmerrie

Dreaming of Light Genre: Drama En die Suid-Afrikaanse skoolkurrikulum het gesê dat die opkomende burgers van die land kultuur benodig in die vorm van boeke. En dat Dreaming of Light een van die verpligte gr. 11-Engels leesboeke sal wees. Toe sug ‘n hele generasie. Dreaming of Light is geskryf deur Jayne Bauling en oorspronklik  in…

Read More Read More

Koronavirus laat wêreld ZOOM

Koronavirus laat wêreld ZOOM

Sedert die pandemie toegeneem het, het duisende onderwysinstellings na Zoom oorgeskakel. Die maatskappy het in baie lande gratis dienste aan skole begin bied, maar nie in Suid-Afrika nie. Op een dag is die Zoom-toep 343 000 keer afgelaai met ongeveer 18% daarvan afkomstig uit die Verenigde State. Zoom het in die eerste maande van 2020…

Read More Read More

Bonnies kies gunstelingsepies

Bonnies kies gunstelingsepies

Anri van Niekerk het die bekende sepies Binnelanders en 7de Laan resenseer (lees haar resensie hier). Die graad 9’s van HSB is die volgende gevra rakende hierdie sepies: kyk jy Binnelanders, 7de Laan of nie een van die twee nie? Die resultate: Jana CoetzeeEk hou daarvan om my liefde met ander te deel. My vriende…

Read More Read More

Sepies laat borrels spat

Sepies laat borrels spat

Binnelanders Buite in die strate, bars almal uit hulle nate wanneer hulle die naam Binnelanders hoor. Dié sepie het vir die eerste keer op die kassie verskyn op 13 Oktober 2005 en vier hierdie week sy 3330ste episode. Dit handel oor die drama, romanse en aksie van die alledaagse lewens van die personeel, vriende en…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant