E-leer is die nuwe leer

E-leer is die nuwe leer

Wat is e-leer, of m-leer soos baie dit sal noem? Dit staan onderskeidelik vir elektroniese of mobiele leer. Nadat die kovid-19-pandemie verwoesting oor die wêreld gesaai het, moes onderwysers ‘n nuwer leermetode aanwend. E-leer word beskou as een van die gemakliker maniere van leer, waar jy jou leerwerk saam met jou kan neem via jou…

Read More Read More

Matrieks vlieg om baan

Matrieks vlieg om baan

Hoërskool Bonnievale (HSB) het op Donderdag 26 Augustus 2021 ‘n informele Matrieks vs die Res-aflosbyeenkoms gehou. Die Matrieks het die kompetisie met dertien punte teenoor die Res se tien gewen. Die aflos was veronderstel om op Donderdag 19 Augustus 2021 plaas te vind, maar as gevolg van onvoorspelde reën was dit geskuif na Donderdag 26…

Read More Read More

Arena onder druk weens Kovid

Arena onder druk weens Kovid

Restaurante is een van die sektore wat die swaarste deur die Kovid-19-pandemie getref is. Verskeie restaurante het weens Kovid-regulasies hul deure permanent gesluit. Voorwaarts het met mnr. en mev. Joppie en Lee du Preez, die eienaars van Arena Restaurant in Bonnievale, gesels om te hoor hoe hulle deur die pandemie geaffekteer is. Wanneer het julle…

Read More Read More

HSB-wiskunde steek nie lyf weg nie

HSB-wiskunde steek nie lyf weg nie

Hoërskool Bonnievale (HSB) se matriekklas van 2020 het onlangs spoggerige nuus oor hulle Wiskunde-uitslae ontvang. Op 31 Julie 2021 het Die Burger HSB aangewys as een van die 20 Afrikaanse skole met die beste wiskunde-uitslae in die Wes-Kaap, volgens die matriekeksamenuitslae van 2020. “Ek is baie dankbaar vir die prestasie en trots op die matriekklas…

Read More Read More

The Twits: Ape met goue ringe bly lelike dinge

The Twits: Ape met goue ringe bly lelike dinge

Die wêreldbekende skrywer, Roald Dahl, se minder bekende boek, The Twits, is beslis vir my ‘n meesterstuk. Roald Dahl was ‘n spioen, sjokolade-deskundige, aas-vegvlieënier en mediese ontdekker. Hy is ook die skrywer van Charlie en die sjokoladefabriek, Matilda en Die GSR, wat staan vir Die Groot Sagmoedige Reus (The BFG in Engels). Quentin Blake het…

Read More Read More

Al wat ek weet — Styg uit bo jou omstandighede

Al wat ek weet — Styg uit bo jou omstandighede

Resensent: Lee-Colynn Baadjies Al wat ek weet is ‘n jeugroman deur Marita van der Vyver, ‘n bekroonde kinderboekskrywer. Die boek is in 2017 in KykNet-Rapport Boekepryse se filmkategorie bekroon. Hierdie boek is baie belowend en kan baie tieners motiveer in moeilike situasies. Die hoofkarakter, Gabriel, wat dit moeilik vind om oor sy gevoelens te praat,…

Read More Read More

HSB-skoolhoof ingeënt!

HSB-skoolhoof ingeënt!

Die Kovid-19-entstowwe raak ‘n werklikheid vir al hoe meer Suid-Afrikaners. Mnr. Johan Els (skoolhoof van Hoërskool Bonnievale) en sy vrou, me. Aletta Els (wiskunde-onderwyser by die hoërskool), het hulle onlangs teen Kovid-19 laat inent. Me. Els sê: “Ons hele oorweging om te gaan vir die inenting was gebaseer op die hoop dat dit ons gesond…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights