Author: Fransél Viljoen

Ek woon nog my hele lewe lank in Bonnievale. My gunsteling ding om te doen is om tyd saam met my vriende en familie deur te bring. Ek geniet dit ook om te teken en te bak-en-brou.
Gr.12 en 7’s beleef gemengde gevoelens

Gr.12 en 7’s beleef gemengde gevoelens

Op Maandag 1 Junie het HSB se gr.7- en 12-leerders teruggekeer skool toe ná hulle vir 43 skooldae tuis studeer het a.g.v. die Covid-19 pandemie. Vier van hierdie leerders is gevra hoe hulle voel om weer terug te gaan skool toe: Vanwyk de Wet (Graad 7) Waarna sien jy die meeste uit en hoekom? Waarna…

Read More Read More

Skoolwerk nie ingeperk

Skoolwerk nie ingeperk

Skole regoor Suid-Afrika is in rep en roer nadat president Cyril Ramaposa op 23 Maart ‘n landswye inperking aangekondig het, wat op 26 Maart om middernag begin het. Aangesien leerders a.g.v. die inperking verplig word om tuis te bly is onderwysers en leerders se grootste bekommernis die voltooiing en hersiening van werk voor die Junie-eksamen…

Read More Read More

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!

COVID-19

Vir meer inligting oor COVID-19 besoek die Departement van Gesondheid se webblad sacoronavirus.co.za

Voorwaarts Aanlynskoolkoerant

FREE
VIEW