Só bly Bonnies besig

Só bly Bonnies besig


Met ‘n moeilike Kovid-19-jaar, waar talle buitemuurse aktiwiteite beperk was, is dit bevrydend om te weet dat skoliere nou nie meer so huisgebonde is nie.

Voorwaarts het ‘n  opname gemaak van wat die gewildste buitemuurse aktiwiteite vir leerders in Bonnievale is.

Daar is ‘n groot verskeidenheid van aktiwiteite wat HSB-leerders aandurf. Grafika: Alicha la Grange

Volgens die inligting blyk dit dat atletiek en kuns op die meeste Bonnies se agenda gaan wees. Die Bonnies sien egter uit daarna dat aktiwiteite soos sportbyeenkomste en kunsuitstallings weer soos tevore kan voortgaan.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

3 × 1 =

Voorwaarts Skoolkoerant