Dominee groet ná 29 goue jare

Dominee groet ná 29 goue jare

28 Februarie 2021 is die laaste keer wat ds. Willem Liebenberg die boodskap vanaf die kansel van die NG Gemeente Vandermerwe sal bring. Ná 29 jaar se bediening in die Bonnievale-gemeenskap tree ds. Willem aan die einde van dié maand af. Voorwaarts het vir oulaas by hom gaan kuier. Wanneer het Dominee hierheen verhuis en…

Read More Read More

Oriëntering 2021: Net ‘n heen-en-weertjie

Oriëntering 2021: Net ‘n heen-en-weertjie

Op 15 Febuarie 2021 het Hoërskool Bonnievale haar 2025-Matriekklas verwelkom. Die Graad 8’ies het hul hoërskoolloopbaan begin met ‘n oriënteringsprogram saamgestel deur die VRL-bestuurspan. Ongelukkig, weens die pandemie, was die program drasties verkort van drie dae en ‘n oornaggeleentheid na slegs een dag. Verskeie buitemuurse en prettige aktiwiteite kon nie plaasvind nie – vir die…

Read More Read More

Sportoefeninge put Bonnies uit

Sportoefeninge put Bonnies uit

“Vinnige voete, vinnige voete!” Die meisies moet op hulle tone bly om by te hou. “Kom seun, ‘n rugbyspeler is fiks!” Die seuns moet ook maar net so kophou. Op 3 tot 5 November 2020 het Hoërskool Bonnievale se netbal- en rugbyspanne hul eerste oefeninge, vandat die skool ná inperking weer begin het, bygewoon. Vir…

Read More Read More

Bonnies beste met geldsomme

Bonnies beste met geldsomme

Twee leerders van Hoërskool Bonnievale het onlangs aan Capitec se aanlyn finansiële wiskundekompetisie deelgeneem. Jean-Jacque du Preez (Gr.11) het ‘n tweede plek in die Graad 10 en 11 kategorie behaal terwyl  Christiaan de Wet (Gr.9) die eerste plek in die Graad 8 en 9 kategorie verower het. Christiaan de Wet deel sy ervaring van die…

Read More Read More

Die donker sy van sosiale netwerke

Die donker sy van sosiale netwerke

As jy Google oopmaak en die woorde “COVID-19” intik, sal elkeen van ons ‘n verskillende outovoltooi ontvang. Hoekom is dit so? Die meeste van die sosiale media platforms wat ons gebruik, is gratis. So, hoe maak groot maatskappye soos Google en Facebook geld? Wat is die produk? JY is die produk! Hierdie groot besighede is…

Read More Read More

Nuwe burgemeester slaggereed vir termyn

Nuwe burgemeester slaggereed vir termyn

Mnr. Schalk van Eeden is onlangs as die nuwe burgemeester van die Langeberg-munisipaliteit verkies ná die afsterwe van mnr. Henry Jansen, die vorige burgemeester. Mnr. Jansen het die stryd teen Kovid-19 verloor. Heinrich van Voorwaarts Skoolkoerant van Hoërskool Bonnievale het met mnr. Van Eeden gesels. Was dit deel van u toekomsplan om burgemeester te word? Nee,…

Read More Read More

Plaaslike protes teen plaasmoorde

Plaaslike protes teen plaasmoorde

Op Vrydag 16 Oktober is ‘n optog, ter ondersteuning van boere wat deur plaasmoorde bedreig word, in Bonnievale gehou. Die optog is deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) vergesel. Die konvooi het bestaan uit ‘n groep perderuiters, bakkies en trekkers. Dié vreedsame betoog is gereël deur die Have a Heart Equine Sanctuary en het twintig kilometer…

Read More Read More

Ek is oukei, almal voel so

Ek is oukei, almal voel so

‘n Oorweldigende gevoel van stres as jy in die oggende wakker word. ‘n Verlies van fokus met gewone alledaagse take. ‘n Skielike gevoel van geluk, hartseer of selfs woede. Die feit dat jy elke oggend jou tande twee keer moet borsel, een keer vertikaal en een keer horisontaal. Wat as almal nie so voel nie.…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights