Pietie Beyers: So loop my raad vir skool
Ek het die eer gehad om vir die laaste paar maande via epos met die einste Piete Beyers te kommunikeer. Ek het ‘n redelike goeie idee van hoe hy skryf. Positief, eerlik en altyd in GROOT GEDRUKTE WOORDE. Dit is sy skryfstyl. Hy is nie net ‘n fees van ‘n mens nie, maar ook ‘n…