Snoepie kry ongenooide gas

Snoepie kry ongenooide gas

Om 23:35 op Maandag 18 Mei 2020 is daar by Hoërskool Bonnievale (HSB) se saalsnoepie ingebreek. Daar is toegang tot die snoepie verkry deur die roldeur wat oopgebreek is. ‘n Mikrogolfoond, waterstewels en breekware is gesteel. Die kaste is beskadig. Die misdadigers kan op die skool se kamerastelsel gesien word, maar nie uitgeken word nie.…

Read More Read More

Leerders leer lewenslesse

Leerders leer lewenslesse

Hoërskool Bonnievale (HSB) se jeugmentors, mnr. Rian en juf. Mari Boshoff het die nuwe projek Dear Younger Me begin. Juffrou Mari het een nag 3:00 wakker geword met die idee en skouer aan die wiel gesit. Dit is geïnspireer deur die liedjie, Dear Younger Me van die Christelike sangroep MercyMe. Die liedjie spreek onder andere…

Read More Read More

Somber winter wag op toerisme-sektor

Somber winter wag op toerisme-sektor

Wêreldwye inperkingregulasies, as gevolg van die Covid-19-pandemie, het die toerisme-sektor hard getref. Volgens tralac.org het die uitwerking ‘n rimpeleffek op baie ondernemings. Tot dusver was daar geen gedeeltelike vrystelling van inperking vir die toerismebedryf soos in die geval van die bankwese-, mynwerke- en voedselhandel-sektore nie. Erger nog is dat die toerismebedryf verwag om stadiger as…

Read More Read More

Aanlyn of tradisionele skool?

Aanlyn of tradisionele skool?

Alhoewel beide ‘n aanlyn skool en ‘n tradisionele skool dieselfde doel en beginsels deel, is daar ‘n groot verskil. ‘n Aanlyn skool verskaf opvoeding aanlyn of via die internet aan leerders terwyl ’n tradisionele skool ’n opvoedkundige instelling is wat ontwerp is om ’n leerruimte vir leerders onder die toesig van onderwysers te bied. ‘n…

Read More Read More

HSB neem afskeid

HSB neem afskeid

31 Maart 2020 was me. Leana Rodrigues se laaste dag as onderwyseres by Hoërskool Bonnievale (HSB). Juf. Leana was ‘n Afrikaansonderwyseres vir HSB se graad 8 to 10’s. Sy was ook skakelonderwyser van die Voorwaarts-redaksie en Redenaarspan. Juf. Leana se man se werk het hom na Wellington verplaas en sy het ‘n pos by Hoërskool…

Read More Read More

Nuwe onnie in HSB-midde

Nuwe onnie in HSB-midde

Hoërskool Bonnievale se personeel het onlangs verander. Mnr. Henrico Hunter is aan die begin van die tweede kwartaal aangestel. Hy het die leisels oorgeneem by juf. Leana Rodrigues en bied Afrikaans aan vir graad 8 tot 10-leerders. Mnr. Johan Els, skoolhoof van HSB, is bly oor die nuwe aanstelling. “Ons is baie gelukkig om op…

Read More Read More

Webinaar deel wyse wenke

Webinaar deel wyse wenke

Redaksielede van HSB (Hoërskool Bonnievale) het onlangs ‘n geleentheid vir kennis en ervaring aangegryp en baie wyser geword ten opsigte van die uitleg van skoolkoerante. Anja du Plessis, Marlé Oosthuizen en Heinrich Wentzel, gr. 10-redaksielede van HSB se Voorwaarts-skoolkoerant, het op 29 April 2020 Beeld se insiggewende aanlyn opleidingsessie vir gedrukte en digitale uitleg van…

Read More Read More

Gemeenskap en ondernemings staan saam in nood

Gemeenskap en ondernemings staan saam in nood

Tydens die Covid-19-inperking het ‘n wonderlike inisiatief in die Bonnievale-gemeenskap onder die leiding van mnr. Theuns Coetzee ontstaan. Die inisiatief is ‘n voedingskema wat tydens die huidige onseker omstandighede weekliks kospakkies verskaf aan persone wat hul werk verloor het as gevolg van die inperking. Die projek het begin met 200 kospakke per week, maar is…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights