Korona-maatreëls lei tot verskillende opinies

Korona-maatreëls lei tot verskillende opinies

Na ‘n lang grendeltydperk, as gevolg van die Kovid-19-pandemie, is leerders weer terug by die skool onder streng regulasies. Leerders van Hoërskool Bonnievale is gevra hoe hulle die nuwe Kovid-19-maatreëls by die skool ervaar. Dié Graad 7’s (wat al ‘n rukkie by die skool terug is) en graad 11’s (wat onlangs teruggekom het) het die…

Read More Read More

Oscars deel van matrieks se geesdag-Vrydae

Oscars deel van matrieks se geesdag-Vrydae

Vrydae by HSB (Hoërskool Bonnievale) is deesdae nie meer net nog ‘n doodgewone skooldag nie. Sedert 5 Junie 2020 kry die matrieks van HSB die geleentheid om op Vrydae iets aan te trek wat gewoonlik as onvanpaste skooldrag beskou sou word. Mnr. Johan Els, skoolhoof van HSB, het die gr. 12-leerders toegespeek toe hulle vir…

Read More Read More

Het HSB se redaksie blitsbreine?

Het HSB se redaksie blitsbreine?

Op Vrydag 9 Julie het die Voorwaarts-redaksielede van Hoërskool Bonnievale (HSB) aan Netwerk24 se aanlyn Junior Blitsbrein-kompetisie deelgeneem. Die redaksielede van graadnege, -tien en -elf het aan die kompetisie deelgeneem. Blitsbrein is ‘n kompetisie wat leerders se algemene kennis toets. Op Donderdag 8 Julie het die leerders ‘n oefenrondte van 20 vrae, wat die leerders…

Read More Read More

Die ABC van masker dra

Die ABC van masker dra

Maskers dien tans vir miljoene oor die wêreld as wapen in die oorlog teen Kovid-19. Vanaf vlak vyf van die nasionale inperking word Suid-Afrikaners verplig om maskers in publieke ruimtes te dra. Hier volg vier belangrike punte om in gedagte te hou wanneer jy van ‘n masker gebruikmaak: Elke HSB-leerder word van twee gesigmaskers voorsien.…

Read More Read More

Spoegwolf: D-mineur op 4

Spoegwolf: D-mineur op 4

Ek sit een Saterdagaand in my sitkamer en luister na Spoegwolf se nuwe album, hoe ironies. Uit die bloute kry ek ‘n kennisgewing op my foon wat lees: Albert_vuurwolf sent you a message. Ek het vroeër vir hom ‘n boodskap gestuur, nie dat ek gedink het hy sou antwoord nie (oor dié einste berig) en…

Read More Read More

Vallei van storms

Vallei van storms

Bonnievalers het ‘n voorsmakie beleef van hoe dit voel om in die Kaap van Storms te woon. Op Saterdag, 27 Junie, is stormsterk winde beleef wat ligte chaos in die omgewing gesaai het. ‘n Noord-weste wind van ongeveer 50km/h het plek-plek ligte skade  in Bonnievale aangerig. Die wind het hewig geruk aan sinkplaatdakke en het…

Read More Read More

Kies gerus “The Chosen”

Kies gerus “The Chosen”

Die Covid-19 pandemie het sedert Maart vanjaar veroorsaak dat gesinne wêreldwyd aansienlik meer tyd op hande gehad het. VidAngel Studios se tydsberekeing was briljant toe hulle besluit om hul reeks, The Chosen, se eerste seisoen op sy eie toep gratis aan alle mense regoor die wêreld bekend te stel. The Chosen is ‘n reeks wat…

Read More Read More

Masker ons beskermingsheer

Masker ons beskermingsheer

My masker beskerm vir jou en joune beskerm vir my. Maskers is orals waar jy kyk. Almal dra dit, maar hoe effektief is maskers werklik? Meer as 75% van lande regoor die wêreld verplig inwoners om maskers te midde van die Kovid-19-virus te dra. Maskers is hoogs effektief vir die beskerming teen virusse. Respiratoriese druppeltjies…

Read More Read More

Verpligte nagmerrie

Verpligte nagmerrie

Dreaming of Light Genre: Drama En die Suid-Afrikaanse skoolkurrikulum het gesê dat die opkomende burgers van die land kultuur benodig in die vorm van boeke. En dat Dreaming of Light een van die verpligte gr. 11-Engels leesboeke sal wees. Toe sug ‘n hele generasie. Dreaming of Light is geskryf deur Jayne Bauling en oorspronklik  in…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights