Vallei van storms
Bonnievalers het ‘n voorsmakie beleef van hoe dit voel om in die Kaap van Storms te woon. Op Saterdag, 27 Junie, is stormsterk winde beleef wat ligte chaos in die omgewing gesaai het. ‘n Noord-weste wind van ongeveer 50km/h het plek-plek ligte skade in Bonnievale aangerig. Die wind het hewig geruk aan sinkplaatdakke en het…