Kategorie: Nuus

Graad 8’s met ope arms ontvang

Graad 8’s met ope arms ontvang

Gedurende die eerste week van die eerste kwartaal van 2020 was Hoërskool Bonnievale se graad 8’s druk besig met oriëntering wat deur die graad 11 en 12 VRL-lede aangebied is. Die nuwelinge het vanaf Woensdag 15 Januarie tot Vrydag 17 Januarie verskeie speletjies gespeel om spanbou aan te moedig en om mekaar beter te leer ken,…

Read More Read More

Jong redakteurs leer by meesters

Jong redakteurs leer by meesters

Verskeie mense se oggend-roetine lyk waarskynlik so: Koffie in die een hand, Die Burger in die ander. Pa lees die sport, Ma die nuutste “My magtig, Marta!”-storie en oupa speel sudoko. Wat die meerderheid lesers heel moontlik nie weet nie, is hoeveel beplanning, tyd en geld in so ‘n finale koerant ingaan. Op 4 Desember…

Read More Read More

CSV-kringleiers reik uit

CSV-kringleiers reik uit

Op 18 Oktober 2019 het die CSV-kringleiers van Hoërskool Bonnievale (HSB) hul 2020-termyn met ‘n uitreik na Bonnie People afgeskop. Die uitreik is deur die CSV-voorsitter vir 2020, Angelique Rautenbach, onder leiding van mnr. Albert van Zyl, een van HSB se CSV-skakelonderwysers, gereël. Die CSV-kringleiers vir 2020 het hierdie uitreik bygewoon. Die doel van die…

Read More Read More

HSB hou formele matriek-uitstapdag

HSB hou formele matriek-uitstapdag

Op 10 en 11 Oktober 2019 het die matrieks van Hoërskool Bonnievale hulle laaste paar dae van skool gevier. Hierdie afgelope twee dae was volgens die gr.12’s baie pret, maar ook emosioneel. Die matrieks en hulle onderwysers het vanjaar besluit om dinge beter en anders te doen op hul uitstap- en hemde-dag. Gewoonlik het die…

Read More Read More

Spoedwal rem spoedvrate

Spoedwal rem spoedvrate

Spoedvrate op Hoërskool Bonnievale (HSB) se skoolterrein se dae is getel. Op 7 Oktober 2019 is ‘n swart en geel spoedwal langs die personeelkamer aangebring om voertuie te dwing om stadiger te ry. Die deurgang word deur besoekers en personeel gebruik op pad na die skool se kantoor toe. Die spoedwal is deur mnr. Wiktor…

Read More Read More

Modeparade 2019 met ‘n ander kleur

Modeparade 2019 met ‘n ander kleur

Die tyd het aangebreek vir die matrieks om hulle mooiste rokke en pakke uit hul kaste te haal. Op Donderdag 19 September 2019 gaan die jaarlikse matriekafskeid en modeparade plaasvind, maar hierdie jaar is die modeparade ’n bietjie anders. Die modeparade-gedeelte van die aand gaan hierdie jaar by Hoërskool Bonnievale (HSB) se pawiljoen gehou word.…

Read More Read More

HSB vier 80-jarige bestaan

HSB vier 80-jarige bestaan

Die afgelope naweek was Hoërskool Bonnievale (HSB) bevoorreg genoeg om 80 jaar van hoërskoolstatus te vier. Die verrigtinge het op Vrydag afgeskop met nostalgiese toere deur die geskiedenisryke gange van HSB. Talle oudskoliere, oudonderwysers en oudskoolhoofde is die kans gegun om ná al die jare weer in dieselfde banke te sit as wat hulle jare…

Read More Read More

Bonnies ry dat stof staan

Bonnies ry dat stof staan

Twee leerders van Hoërskool Bonnievale het onlangs stof in die oë van ander motorfietsryers geskop. Mynardt Rademeyer (gr. 6) en Luca Rademeyer (gr. 2) het in rondte ses van die Western Cape Regional Off Road Championship 20 Julie in Worcester plaasgevind puik presteer. Mynardt het ‘n afstand van 72km gery en ‘n eerste plek behaal.…

Read More Read More

Bonnies is Immer Afrikaans in ATKV Olimpiade

Bonnies is Immer Afrikaans in ATKV Olimpiade

Rachelle du Preez (gr.11) en Rachel Jonker (gr. 12) het puik presteer in vanjaar se ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. Rachelle het ‘n tweede plek en Rachel ‘n agste plek behaal in die Wes-Kaap. Hulle het ook nasionaal presteer: Rachelle is vyfde en Rachel beklee die dertiende plek. Die hele vraestel het bestaan uit multi-keuse vrae.…

Read More Read More

Huis Kalie Heese trek nuwe baadjie aan

Huis Kalie Heese trek nuwe baadjie aan

Huis Kalie Heese (Hoërskool Bonnievale se koshuis) is tydens die Junie-vakansie aan die binnekant oorgeverf. Hierdie proses het min of meer R220 000 gekos. Volgens mnr. Koos Wentzel, Koshuiskomiteevoorsitter van die Skoolbeheerliggaam, het die koshuis die verf dringend nodig gehad, aangesien dit meer as 40 jaar laas aan die binnekant geverf is. Wihlfredo Moses, ‘n…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights