Kategorie: Aktueel

Korona-maatreëls lei tot verskillende opinies

Korona-maatreëls lei tot verskillende opinies

Na ‘n lang grendeltydperk, as gevolg van die Kovid-19-pandemie, is leerders weer terug by die skool onder streng regulasies. Leerders van Hoërskool Bonnievale is gevra hoe hulle die nuwe Kovid-19-maatreëls by die skool ervaar. Dié Graad 7’s (wat al ‘n rukkie by die skool terug is) en graad 11’s (wat onlangs teruggekom het) het die…

Read More Read More

Oscars deel van matrieks se geesdag-Vrydae

Oscars deel van matrieks se geesdag-Vrydae

Vrydae by HSB (Hoërskool Bonnievale) is deesdae nie meer net nog ‘n doodgewone skooldag nie. Sedert 5 Junie 2020 kry die matrieks van HSB die geleentheid om op Vrydae iets aan te trek wat gewoonlik as onvanpaste skooldrag beskou sou word. Mnr. Johan Els, skoolhoof van HSB, het die gr. 12-leerders toegespeek toe hulle vir…

Read More Read More

Die ABC van masker dra

Die ABC van masker dra

Maskers dien tans vir miljoene oor die wêreld as wapen in die oorlog teen Kovid-19. Vanaf vlak vyf van die nasionale inperking word Suid-Afrikaners verplig om maskers in publieke ruimtes te dra. Hier volg vier belangrike punte om in gedagte te hou wanneer jy van ‘n masker gebruikmaak: Elke HSB-leerder word van twee gesigmaskers voorsien.…

Read More Read More

Somber winter wag op toerisme-sektor

Somber winter wag op toerisme-sektor

Wêreldwye inperkingregulasies, as gevolg van die Covid-19-pandemie, het die toerisme-sektor hard getref. Volgens tralac.org het die uitwerking ‘n rimpeleffek op baie ondernemings. Tot dusver was daar geen gedeeltelike vrystelling van inperking vir die toerismebedryf soos in die geval van die bankwese-, mynwerke- en voedselhandel-sektore nie. Erger nog is dat die toerismebedryf verwag om stadiger as…

Read More Read More

Só bly graad 9-Bonnies besig

Só bly graad 9-Bonnies besig

Wat doen Bonnies met hul vrye tyd tydens die grendeltyd?  ‘n Steekproef van 25 gr.9-leerders is gevra hoe hulle hul tyd spandeer gedurende die Covid-19 grendeltyd. Die opsies was: oefening, flieks/reekse kyk, rekenaarspeletjies, skoolwerk, gesels met vriende via Whatsapp of tyd spandeer op sosiale media. Die resultate: Marianna JonkerVir my sal jy altyd agter ‘n…

Read More Read More

Koronavirus laat wêreld ZOOM

Koronavirus laat wêreld ZOOM

Sedert die pandemie toegeneem het, het duisende onderwysinstellings na Zoom oorgeskakel. Die maatskappy het in baie lande gratis dienste aan skole begin bied, maar nie in Suid-Afrika nie. Op een dag is die Zoom-toep 343 000 keer afgelaai met ongeveer 18% daarvan afkomstig uit die Verenigde State. Zoom het in die eerste maande van 2020…

Read More Read More

Lakers treur oor Black Mamba

Lakers treur oor Black Mamba

Die legendariese basketbalspeler van die VSA, Kobe Bryant, is op 26 Januarie 2020 tragies in ‘n helikopterongeluk oorlede. Kobe Bean Bryant was ‘n Amerikaanse professionele basketbalspeler, alombekend as ‘Black Mamba’. Sy posisie in die span was ‘n skietwag en hy het direk ná hoërskool by die National Basketball Association (NBA) aangesluit. Hy het sy professionele…

Read More Read More

Graad 7’s gesels oor hoërskool

Graad 7’s gesels oor hoërskool

Op 11 Oktober 2019 het Alicha la Grange van Voorwaarts drie graad 7-leerders van Hoërskool Bonnievale se opinies oor laerskool en hoërskool gevra: Jerenique Smith Watter laerskoolonderwyser gaan jy die meeste mis en hoekom? Is jy op jou senuwees oor hoërskool en hoekom?   Tyrese Thousand Watter laerskoolonderwyser gaan jy die meeste mis en hoekom?…

Read More Read More

Modeparade 2019 met ‘n ander kleur

Modeparade 2019 met ‘n ander kleur

Die tyd het aangebreek vir die matrieks om hulle mooiste rokke en pakke uit hul kaste te haal. Op Donderdag 19 September 2019 gaan die jaarlikse matriekafskeid en modeparade plaasvind, maar hierdie jaar is die modeparade ’n bietjie anders. Die modeparade-gedeelte van die aand gaan hierdie jaar by Hoërskool Bonnievale (HSB) se pawiljoen gehou word.…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights