Só bly graad 9-Bonnies besig
Wat doen Bonnies met hul vrye tyd tydens die grendeltyd? ‘n Steekproef van 25 gr.9-leerders is gevra hoe hulle hul tyd spandeer gedurende die Covid-19 grendeltyd.
Die opsies was: oefening, flieks/reekse kyk, rekenaarspeletjies, skoolwerk, gesels met vriende via Whatsapp of tyd spandeer op sosiale media.
Die resultate:


Vir my sal jy altyd agter ‘n boek vind. Ek hou daarvan om weg te raak in my verbeeldingsryk. Ek is altyd lus vir ‘n lekker avontuur.
2 Replies to “Só bly graad 9-Bonnies besig”
Baie kreatief Marianna!
Baie interessante berig Marianna!