Kategorie: Aktueel

CSV-kringleiers baljaar by kamp

CSV-kringleiers baljaar by kamp

Hoërskool Bonnievale (HSB) se CSV-kringleiers van 2020 was vanaf Vrydag 6 September tot Sondag 8 September by ‘n kringleierkamp. Die kamp is te Merwespont gehou, ‘n plaas buitekant Bonnievale, geleë langs die Breederivier. Mnr. en mev. Albert en Michelle van Zyl (beide onderwysers van HSB) het die kamp gereël en die leerders vergesel. Tydens hierdie…

Read More Read More

Rokers nou ook betogers

Rokers nou ook betogers

Die land was onlangs geskok toe hoërskoolleerders van ‘n skool in KwaZulu-Natal aangedring het op ‘n rookpouse tydens skooltyd. Leerders van Roseville Secondary School in Umzinto het betoog om ‘n rookpouse tussen 08:00 en 09:00, asook ‘n rookarea, op die skoolterrein te hê. Muzi Mhlambi, woordvoerder van die KwaZulu-Natalse Onderwysdepartement, sê, “Daar is geen manier…

Read More Read More

Interskole: bittersoet ervaring

Interskole: bittersoet ervaring

Hoërskool Bonnievale (HSB) se jaarlikse interskole het hierdie jaar op 17 Augustus 2019 te Goudini plaasgevind. Hoewel die meeste HSB-spanne hul wedstryde gewen het, het die eerste rugbyspan nie daarin geslaag om die Rossies te klop nie. Janke Brink, ‘n gr.11-leerder van HSB, het met Rachelle du Preez, die kaptein van die eerste netbalspan en…

Read More Read More

Matrikulante nog net 40 skooldae oor

Matrikulante nog net 40 skooldae oor

Hoërskool Bonnievale (HSB) se matrikulante het op 26 Julie 2019 hulle 40 days gevier. Die tema waarvolgens die matrikulante moes aantrek was: die beroep wat jy wou beoefen toe jy kleiner was. Fleur Slot (gr.12) het vir vyf matrikulante verskillende vrae gevra oor hierdie geleentheid: Brayton Kleinveldt: Fransisca Koert: Chadwin Kuhn: Andenice Everson: Jacobus Steyn:…

Read More Read More

Onderhoud: koshuis betree kuberruim

Onderhoud: koshuis betree kuberruim

Lucrecia Prins (gr. 9), koshuisleerder, lewer haar opinie oor die nuwe rekenaars met internettoegang: Lees meer oor die nuwe rekenaars in die 17 Mei 2019 gedrukte uitgawe van Voorwaarts. Marlé OosthuizenEk hou daarvan om te dans, te lees en na musiek te luister.

Drie-stop by Hoof- en Forreststraat uiteindelik terug

Drie-stop by Hoof- en Forreststraat uiteindelik terug

Ná die herstel van Bonnievale se hoofstraat die afgelope twee jaar is die stoptekens by die kruising van Forreststraat en Hoofstraat verwyder. Vir baie motoriste en inwoners, wat die pad baie gebruik,  het dit ‘n massiewe probleem geskep. Twee ongelukke het plaasgevind sedert die stoptekens verwyder is. Dit was uiters gevaarlik vir voetgangers by die…

Read More Read More

Deelname by kleure-swemgala sink al dieper

Deelname by kleure-swemgala sink al dieper

Die Bonnies het op Woesdag 23 Januarie geskop en gespat in HSB se skoolswembad. Vanjaar het die Groenspan water in die Geelspan se oë geskop. Hulle het die kleure-swemgala gewen. Ongelukkig word die deelname aan hierdie swemgala elke jaar al hoe minder. Ondersteunende HSB-toeskouers word ook so skaars soos hoendertande. Janke Brink (gr.11) gee haar…

Read More Read More

Onnies verkies nuwe formaat van HSB-matriekafskeid

Onnies verkies nuwe formaat van HSB-matriekafskeid

Daar was vanjaar ‘n verandering by Hoërskool Bonnievale (HSB) se matriekafskeid aangebring. Onderwysers het dié aand buite die saal gesit en gekyk hoe die matrieks in hulle spoggerige uitrustings en motors arriveer. Hulle kon daarna huis toe gaan. Vorige jare het die onderwysers die geleentheid saam met die matrieks binne in die saal spandeer. Mnr.…

Read More Read More

Rekordeksamen-opinies: rekordpunte of reuse ramp?

Rekordeksamen-opinies: rekordpunte of reuse ramp?

Die matrieks van Hoërskool Bonnievale het op 30 Augustus met hul rekordeksamen begin. Hoe gaan dit sover met hulle in dié eksamen? “Ek voel baie positief oor die rekordeksamen sover. Ek dink al wat verskil van die Junie-eksamens is die tye wat ons pouses het! Ek het veral my Rekeningkunde- en Lewenswetenskappevraestelle geniet. Ek dink…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights