Kategorie: Aktueel

Die Burger misreken wiskundekompetisie

Die Burger misreken wiskundekompetisie

Die Burger se jaarlikse wiskundekompetisie is uitgestel weens tegniese probleme. Hoërskool Bonnievale se skoolhoof, mnr. Johan Els, het die organiseerders van die kompetisie gekontak toe hy verneem het dat die leerders ‘n kwartuur ná die kompetisie se opening, steeds nie kon aanmeld nie. Volgens die inligting wat mnr. Els gekry het, het die organiseerders nie gereken…

Read More Read More

MIS: wat sê die akteurs?

MIS: wat sê die akteurs?

Rachelle du Preez (gr.10), Ashlene van As (gr.12), Kia Mouton (gr.12) en Gershwin de Flame (gr.11) is onlangs gekies om in die eerste verhoogdrama wat deur Hoërskool Bonnievale opgevoer word, MIS, te speel. Luister gerus na die stemopname hier onder om uit te vind hoe hierdie toekomstige akteurs voel.   Lees ook Rachelle du Preez se…

Read More Read More

Wees paraat teen bedrog!

Wees paraat teen bedrog!

Was jy al geraak deur die gedurige bedrogspul wat deesdae voorkom? Orals waar jy kyk of luister, sien en hoor jy van sulke gebeurtenisse. Soos mense wat geld verloor as gevolg van ‘n item wat spotgoedkoop verkoop word, maar eintlik ‘n namaaksel is. Wie kan dan ‘n “winskopie” miskyk? Ook soos gesteelde goedere wat aan…

Read More Read More

Redenaars: deelname verswak

Redenaars: deelname verswak

Op Maandag 19 Februarie 2018 het die eerste rondte van Hoërskool Bonnievale (HSB) se jaarlikse redenaars in die mediasentrum plaasgevind. Redenaars was nog altyd ‘n belangrike kultuurbeen van HSB. Dit bied leerders ‘n gulde geleentheid om met selfvertroue ander mense te oorreed, te vermaak, in te lig en te motiveer. Deelnemers was egter vanjaar so…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights