Valentynsbal vs. Herfsbal

Valentynsbal vs. Herfsbal

Op Vrydag 1 Maart 2019 gaan Hoërskool Bonnievale se eerste Herfsbal deur die VRL se sosiale komitee aangebied word. Die Valentynsbal, wat jaarliks gehou word, word hierdie jaar vervang met die Herfsbal. Voorwaarts het leerders in drie grade in die hoërskool gaan vra wat hulle verkies, die Herfsbal of Valentynsbal? Die resultate:   Die finale…

Read More Read More

Beskadigde netbalbaan herstel

Beskadigde netbalbaan herstel

Gedurende Januarie 2019 is daar met die herstelproses van een van Hoërskool Bonnievale (HSB) se netbalbane begin. Hierdie baan was vol littekens, onder andere as gevolg van rugbyspelers wat met rugbytokse daarop geloop het. Die krake en gate het dit onplesierig en gevaarlik gemaak om op die baan te speel. Dit het ook baie verwaarloos gelyk. Adele…

Read More Read More

Bonnies blink by Langeberg Atletiekbyeenkoms

Bonnies blink by Langeberg Atletiekbyeenkoms

Op Saterdag 9 Februarie 2019 het Hoërskool Bonnievale (HSB) aan die Langeberg Atletiekbyeenkoms te Robertson deelgeneem. Uit die 40 leerders wat deelgeneem het, het twaalf leerders goue medaljes verower, vyftien silwer & agt brons. Brayton Kleinveldt (o.19) vertel: “Al was die kompetisie sterk, het ek elke oomblik daarvan geniet.” Jevénon Matthys (o.17) sê dat hy…

Read More Read More

Oudleerders koester herinneringe

Oudleerders koester herinneringe

HSB-oudleerders, Adia Willemse (2016 in matriek) en Bea Wentzel (2013 in matriek), het vir Voorwaarts briewe geskyf waarin hulle vertel wat hulle altyd van Hoërskool Bonnievale (HSB) sal onthou en wat hulle mis. Bea Ek het in 2013 as ‘n Bonnie matrikuleer. Ek is nou al langer uit die skool uit as wat my hoërskooljare…

Read More Read More

Jeugweek: treffer onder talle

Jeugweek: treffer onder talle

Wat kan tog beter wees as om die Here te dien saam met jou vriende? Vanaf Sondagaand 27 Januarie tot Donderdagaand 31 Januarie 2019 het die jaarlikse Jeugweek in Bonnievale plaasgevind. Boodskappe wat jou laat voel hoe die Here by jou is en hoe Hy met jou praat, is gelewer. Daar was liedjies soos No…

Read More Read More

HSB-tennis: Verloor maar nie verslaan

HSB-tennis: Verloor maar nie verslaan

Op Vrydag 25 Januarie het Hoërskool Bonnievale (HSB) se eerste tennisspanne teen Robertson op HSB se tuisbaan verloor. Die HSB-spelers stem almal saam dat Robertson Vrydag die sterker span was, maar dit beteken nie dat die Bonnies moed opgegee het nie. Bonnies se sportgees is volgens hulle sterker as die teleurstelling van die verloor. Die uitslae…

Read More Read More

Deelname by kleure-swemgala sink al dieper

Deelname by kleure-swemgala sink al dieper

Die Bonnies het op Woesdag 23 Januarie geskop en gespat in HSB se skoolswembad. Vanjaar het die Groenspan water in die Geelspan se oë geskop. Hulle het die kleure-swemgala gewen. Ongelukkig word die deelname aan hierdie swemgala elke jaar al hoe minder. Ondersteunende HSB-toeskouers word ook so skaars soos hoendertande. Janke Brink (gr.11) gee haar…

Read More Read More

Die gras was vanjaar geler aan die ander kant

Die gras was vanjaar geler aan die ander kant

  Hoërskool Bonnievale se jaarlikse kleuresport byeenkoms het weereens gesorg vir vele opwinding. Hierdie geleentheid het op 18 Januarie 2019 plaasgevind. Elke jaar word vier groen en vier geel dirigente gekies. Vanjaar se groen dirigente was Kaithlin Kortje (gr. 12), Danielle Padiachy (gr. 12), Carlos Opperman (gr.12) en Rowdene Swartz (gr. 11).  Die geelspan se…

Read More Read More

Graad 8’s vinnig en vurig aan die gang

Graad 8’s vinnig en vurig aan die gang

2019 se graad 8’s van Hoërskool Bonnievale het dadelik besig geraak met aktiwiteite om hulle bekend te stel aan mekaar en aan HSB se reëls en regulasies. Hulle het onder andere in die eerste week van skool saam as ‘n klas aktiwiteite gedoen soos netbal, sokker en toutrek. Die graad 8’s het ook vanaf Vrydag 11 Januarie…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights