Dwaalster skitter helder

Dwaalster skitter helder

Regisseur: Jaco BouwerDraaiboek: Nicola HanekomGenre: drama Dwaalster is ‘n nuwe TV-reeks wat 8 Januarie vir die eerste keer op kykNET uitgesaai is. Dwaalster handel oor ‘n joernalis, Annabel (Tinarie Van Wyk Loots), wat ‘n storie oopgekrap het oor ‘n besigheid, Global Oil and Gas. Die joernalis wat saam met haar gewerk het aan die storie is…

Read More Read More

Bonnies kry nuwe watertenke

Bonnies kry nuwe watertenke

Op 6 November 2018 het ‘n konstruksieprojek  voor die matriekhokkie van Hoërskool Bonnievale (HSB) begin. Daar word twee 10 000 liter watertenke opgerig. Die doel van hierdie watertenke is om water te voorsien aan die skool op dae wat daar wateronderbrekings deur die munisipalitiet is. Dit is ook daar as ‘n reserwebron indien Bonnievale weer…

Read More Read More

Stroomop samel sterre in

Stroomop samel sterre in

Sterre: 4/5 ‘n Avontuurfilm uit die boonste rakke met geen Indiana Jones of James Bond as die hoofkarakter nie, maar vyf doodgewone, diverse vroue. Waarskuwing: Stroomop is uit die staanspoor ‘n tranetrekker met openingstonele in ‘n begrafplaas, by ‘n ongelukstoneel en in die hospitaal waar een van die hoofkarakters, Lana (Donnalee Roberts), as ‘n chirurg…

Read More Read More

Tradisionele vorm van prysuitdeling moontlik prysgegee

Tradisionele vorm van prysuitdeling moontlik prysgegee

Op die aand van Hoërskool Bonnievale se prysuitdeling wat op 11 Oktober 2018 plaasgevind het, het mnr. Johan Els (skoolhoof van HSB) ‘n groot aankondiging gemaak. Die hoërskool se prysuitdeling sal waarskynlik van nou af geskei word van graad die gr.4-7’s s’n. Een van die hoofredes vir hierdie moontlike verandering is dat mnr. Els klagtes…

Read More Read More

Agtjarige wildbewaarder verstom wêreld

Agtjarige wildbewaarder verstom wêreld

Voorwaartsie (Voorwaarts se bylaag vir die laerskool) het ‘n onderhoud met Malan Schoeman (gr. 2) gevoer. Hy het op die ouderdom van drie met twee jagluiperde grootgeword. Hier onder is ‘n paar artikels wat oor hom, sy gesin en hul besonderse troeteldiere geskryf is. Express: Home of the Daily and Sunday Express Pet cheetahs are…

Read More Read More

Hoofleiers: reg vir aksie!

Hoofleiers: reg vir aksie!

Janke Brink van Voorwaarts het op 22 Oktober 2018 ‘n onderhoud gevoer met Fleur Slot en Jan-Hendrik Wentzel, die nuwe hoofleiers van Hoërskool Bonnievale (HSB) vir 2019. Na watter plig as hoofseun of -meisie sien jy die meeste uit? Fleur: Ek sien baie uit daarna om leiding te kan neem en ek is baie opgewonde om aktiwiteite…

Read More Read More

Netwerk24 net-net nie genoeg

Netwerk24 net-net nie genoeg

Ons gebruik deesdae ons selfone vir bykans alles. Al hoe meer mense gebruik hulle selfone om op ‘n vinnige en akkurate manier uit te vind wat in die wêreld gebeur. Toeps het ‘n baie gerieflike instrument geword wat mense toegang gee tot vermaak, kuns, fotografie en dan natuurlik nuus.  Voorwaarts het gaan ondersoek instel en NetNuus…

Read More Read More

Onnies verkies nuwe formaat van HSB-matriekafskeid

Onnies verkies nuwe formaat van HSB-matriekafskeid

Daar was vanjaar ‘n verandering by Hoërskool Bonnievale (HSB) se matriekafskeid aangebring. Onderwysers het dié aand buite die saal gesit en gekyk hoe die matrieks in hulle spoggerige uitrustings en motors arriveer. Hulle kon daarna huis toe gaan. Vorige jare het die onderwysers die geleentheid saam met die matrieks binne in die saal spandeer. Mnr.…

Read More Read More

Moddervoete by snoepie iets van verlede

Moddervoete by snoepie iets van verlede

By Hoërskool Bonnievale (HSB) is daar onlangs nuwe plaveisel voor die snoepie, die Drie Pieke, aangebring. Die Skoolbeheerliggaam het besluit dat dit beter sal wees om die oppervlak te plavei eerder as om leerders in die modderige grond voor die snoepie te laat staan. ‘n Kontrakteur het die area gedurende die Septembervakansie plavei. Chané de…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights