MIS vir eers “uitgewis”

MIS vir eers “uitgewis”

Die drama, MIS, wat op 15-17 Oktober 2018 deur Hoërskool Bonnievale (HSB) opgevoer sou word, gaan nie meer hierdie jaar plaasvind nie. Van die gr.11 en 12-akteurs het deur die jaar onttrek en ander het nie hul kant gebring nie, wat mnr. Shawn Will, die regisseur, gedwing het om ander akteurs te kies. Daar was…

Read More Read More

Polisie-net al stywer om dwelmgebruikers gespan

Polisie-net al stywer om dwelmgebruikers gespan

Op Maandag 10 September 2018 is sekere klasgroepe van Hoërskool Bonnievale (HSB) lukraak deur ‘n spesiale polisie-eenheid vir dwelms deursoek. Jakes Gerwel Tegnies en Bonnievale Primêre Skool is ook vroeër hierdie kwartaal deursoek. Die ondersoek het gekom nadat mnr. Johan Els (skoolhoof van HSB) ’n oproep polisie toe gemaak het nadat moontlike dwelm-apparaat in die…

Read More Read More

Rekordeksamen-opinies: rekordpunte of reuse ramp?

Rekordeksamen-opinies: rekordpunte of reuse ramp?

Die matrieks van Hoërskool Bonnievale het op 30 Augustus met hul rekordeksamen begin. Hoe gaan dit sover met hulle in dié eksamen? “Ek voel baie positief oor die rekordeksamen sover. Ek dink al wat verskil van die Junie-eksamens is die tye wat ons pouses het! Ek het veral my Rekeningkunde- en Lewenswetenskappevraestelle geniet. Ek dink…

Read More Read More

Honger mae deur Bonnies-ouers gevul

Honger mae deur Bonnies-ouers gevul

Op 3 September 2018 het ouers van Hoërskool Bonnievale (HSB) ‘n nuwe toebroodjieprojek begin. Hulle gee elke Maandag, Woensdag en Vrydag tydens eerste pouse vir leerders van HSB toebroodjies en/of sop. Hierdie projek was begin om vir leerders wat nie tydens pouses ‘n broodjie het nie iets te gee om te eet. Die projek word…

Read More Read More

Vryburgers: redenaarsaand vol vermaak

Vryburgers: redenaarsaand vol vermaak

Op 29 Augustus 2018 het die jaarlikse Laerskool Vryburgers Redenaars- en Vasvrakompetisie plaasgevind. Die wenners in die redenaarsafdeling was as volg: Christiaan de Wet (HSB) in die eerste plek, Tharien Naudé (LSR) in die tweede plek en Carli Prins (LSR) in die derde plek. Die drie skole wat hierdie jaar deelgeneem het, was: Laerskool Montagu (LSM), Laerskool…

Read More Read More

Redaksie kuier in Kaap

Redaksie kuier in Kaap

Hoërskool Bonnievale (HSB) se skoolkoerantredaksie het op 24 Augustus 2018 op hul jaarlikse redaksie-uitstappie na Radio Tygerberg sowel as die Rush-trampolienpark gegaan. Janke Brink het tydens die uitstappie met drie van die redaksielede, Alèza van Zyl (gr. 10), Suzan Wentzel (gr. 10) en Mia Beukes (gr. 12), gepraat om te hoor hoe hulle die uitstappie ervaar…

Read More Read More

Die somtotaal is…

Die somtotaal is…

Wanneer Hoërskool Bonnievale (HSB) se Wiskunde-onderwyseres in die gange stap, is dit altyd op ‘n drafstap en met ‘n vonkel in haar oog. As sy nie op pad is na haar Wiskundeklas nie, is sy op pad na die netbalbaan – die twee plekke waar sy haar passie uitleef. Lian Beukes van Voorwaarts het met…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights