Author: Anika Hamersma

Ek is 'n ekstrovert, eerlik en 'n diereliefhebber. Ek het 'n vrees vir spinnekoppe en my gunstelingsport is netbal.
Die gras was vanjaar geler aan die ander kant

Die gras was vanjaar geler aan die ander kant

  Hoërskool Bonnievale se jaarlikse kleuresport byeenkoms het weereens gesorg vir vele opwinding. Hierdie geleentheid het op 18 Januarie 2019 plaasgevind. Elke jaar word vier groen en vier geel dirigente gekies. Vanjaar se groen dirigente was Kaithlin Kortje (gr. 12), Danielle Padiachy (gr. 12), Carlos Opperman (gr.12) en Rowdene Swartz (gr. 11).  Die geelspan se…

Read More Read More

MIS vir eers “uitgewis”

MIS vir eers “uitgewis”

Die drama, MIS, wat op 15-17 Oktober 2018 deur Hoërskool Bonnievale (HSB) opgevoer sou word, gaan nie meer hierdie jaar plaasvind nie. Van die gr.11 en 12-akteurs het deur die jaar onttrek en ander het nie hul kant gebring nie, wat mnr. Shawn Will, die regisseur, gedwing het om ander akteurs te kies. Daar was…

Read More Read More

Bonnies Got Talent-kroon met R1000 beloon

Bonnies Got Talent-kroon met R1000 beloon

Op 11 Mei 2018 het Rachelle du Preez (gr. 10) ‘n dansitem by die Bonnies Got Talent-finaal gelewer. Sy is as wenner gekroon en het R1000-prysgeld daarvoor ontvang. As jy wil hoor wat haar aangemoedig het om deel te neem, luister gerus na die stemopname hier onder.             Anika HamersmaEk…

Read More Read More

Waar ‘n “Will” is, is ‘n weg

Waar ‘n “Will” is, is ‘n weg

‘n Nuwe skoolberader en onderwyser is vanaf Januarie 2018 in Hoërskool Bonnievale se gange te sien. Mnr. Shawn Will is in Potgietersrus gebore en het in Kemptonpark grootgeword. Hy het sy skoolloopbaan aan Hoërskool Birchleigh voltooi. Anika Hamersma van Voorwaarts het met hom gesels. Wat was vir Meneer die lekkerste oomblikke toe Meneer nog op skool was?…

Read More Read More

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!

COVID-19

Vir meer inligting oor COVID-19 besoek die Departement van Gesondheid se webblad sacoronavirus.co.za

Voorwaarts Aanlynskoolkoerant

FREE
VIEW