Bonnies skop stof in LS Montagu se oë

Bonnies skop stof in LS Montagu se oë

Op Donderdag 9 Mei 2019 het Hoërskool Bonnievale (HSB) se laerskoolrugby- en netbalspanne die spanne van Laerskool Montagu aangevat. Die wedstryd het op die Bonnies se tuisveld plaasgevind. By die byeenkoms het daar sestien netbalspanne en vyf rugbyspanne van HSB deelgeneem. Die meeste van die spanne het met die louere weggestap. Die netbaluitslae is as…

Read More Read More

Baba Hunter: dié nuwe Bonnie-baba

Baba Hunter: dié nuwe Bonnie-baba

Op 9 April 2019 het me. Leana Rodrigues, Afrikaansonderwyseres van Hoërskool Bonnievale, ’n gesonde en beeldskone babaseuntjie in die lewe gebring. Voorwaarts gesels met Juffrou Leana oor baba Hunter. Stem Juffrou en Juffrou se man saam oor die aantal kinders wat julle graag eendag in totaal wil hê? Ja, twee. Hoe het Juffrou geweet dit…

Read More Read More

Bonnie-mentor maak hart oop

Bonnie-mentor maak hart oop

Juffrou Mari Boshoff, jeugmentor by HSB, deel haar hart in hierdie ope brief: Op 26 November 2018 ontvang ‘n pasgetroude paartjie vanuit die Hoëveld, Mpumalanga, nuus dat hulle lewe vir ewig sal verander. Hoërskool Bonnievale het besluit om die Boshoff-egpaar vanaf 2019 as jeugmentors aan te stel. In die eerste weke van ons skuif na…

Read More Read More

Drie-stop by Hoof- en Forreststraat uiteindelik terug

Drie-stop by Hoof- en Forreststraat uiteindelik terug

Ná die herstel van Bonnievale se hoofstraat die afgelope twee jaar is die stoptekens by die kruising van Forreststraat en Hoofstraat verwyder. Vir baie motoriste en inwoners, wat die pad baie gebruik,  het dit ‘n massiewe probleem geskep. Twee ongelukke het plaasgevind sedert die stoptekens verwyder is. Dit was uiters gevaarlik vir voetgangers by die…

Read More Read More

Fliek, vriende en springmielies

Fliek, vriende en springmielies

Op 16 April 2019 het die CSV HSB-leerders vermaak met ‘n fliekaand. Leerders kon die fliek God’s Not Dead saam met hulle vriende geniet. Daar was ook ‘n snoepie wat peuselhappies verskaf het. Abraham Wentzel (gr.12), CSV-voorsitter, het die volgende te sê na afloop van die aand:   Anja du Plessis (gr.9) vertel wat sy geleer…

Read More Read More

Verskillende lande, verskillende ouderdomme

Verskillende lande, verskillende ouderdomme

Verskillende lande het verskeie verskille. Een van hierdie verskille is die ouderdomme wat hulle jou toelaat om motor te bestuur. In Suid-Afrika is die wettige ouderdom om jou bestuurderslisensie te kry 18 jaar. Volgens verywellfamily.com kan die ouderdomme wat jy jou volle lisensie in Amerika kan kry van 16 tot 18 jaar oud wissel in…

Read More Read More

Twee medaljes en 16,35 meter later

Twee medaljes en 16,35 meter later

Lleyton Davids (o.19) en Fleur Slot (o.19) het vanaf 20 tot 23 Maart 2019 Hoërskool Bonnievale (HSB) se naam tydens die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe (SA’s) hoog bo die dwarslat gehou. Fleur het in 2017 vir die eerste keer aan die SA’s deelgeneem en het ‘n tweede plek verwerf in hoogspring met ‘n hoogte van 1,73 m.…

Read More Read More

Skool-taskenades

Skool-taskenades

In sy kanon in. Kas toe. Nie meer in die land van die funksionerendes nie. Dis maar net ‘n paar woorde waarmee ek die toestand van my skooltas kan beskryf. Ja, liewe leser, dis die begin van 2019 en ek is in die moeilikheid. Ek is ‘n persoon wat daarvan hou om doelwitte  vir myself…

Read More Read More

Demi Lee Moore steel talle Afrikaanse harte

Demi Lee Moore steel talle Afrikaanse harte

Voorwaarts-skoolkoerant van Hoërskool Bonnievale het met Demi Lee Moore gesels. Sy is die wenner van ‘n splinternuwe VIA-reeks, Die Kontrak. Haar wenprys is ‘n platekontrak ter waarde van R1 miljoen by Coleske Artists. Sy het op 14 November 2018 haar debuutalbum, Mis Eet Slaap Herhaal, uitgebring. Demi Lee, aan watter kulturele aktiwiteite het jy op skool…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights