LO-prakties: uitdaging of teleurstelling?

LO-prakties: uitdaging of teleurstelling?

Lewensoriëntering se praktiese komponent (LO-prakties) is ‘n periode wat menige leerders al ‘n moedelose sug laat gee het. Of soms ‘n sug  van verligting laat slaak het. Dit is ‘n uur wat weekliks dwarsoor Suid-Afrika tydens skoolure gebruik word vir praktiese aktiwiteite soos atletiek, netbal en tennis. Volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleids (NKABV /…

Read More Read More

Bonnies ry dat stof staan

Bonnies ry dat stof staan

Twee leerders van Hoërskool Bonnievale het onlangs stof in die oë van ander motorfietsryers geskop. Mynardt Rademeyer (gr. 6) en Luca Rademeyer (gr. 2) het in rondte ses van die Western Cape Regional Off Road Championship 20 Julie in Worcester plaasgevind puik presteer. Mynardt het ‘n afstand van 72km gery en ‘n eerste plek behaal.…

Read More Read More

Matrikulante nog net 40 skooldae oor

Matrikulante nog net 40 skooldae oor

Hoërskool Bonnievale (HSB) se matrikulante het op 26 Julie 2019 hulle 40 days gevier. Die tema waarvolgens die matrikulante moes aantrek was: die beroep wat jy wou beoefen toe jy kleiner was. Fleur Slot (gr.12) het vir vyf matrikulante verskillende vrae gevra oor hierdie geleentheid: Brayton Kleinveldt: Fransisca Koert: Chadwin Kuhn: Andenice Everson: Jacobus Steyn:

Suzan neem Voorwaarts-leisels oor

Suzan neem Voorwaarts-leisels oor

Suzan Wentzel is onlangs aangewys as die nuwe redaktrise van Voorwaarts-skoolkoerant van Hoërskool Bonnievale (HSB). Die oudredaktrise, Rachel Jonker, het by haar gaan kersopsteek om te hoor hoe sy haar ampstermyn wil rig. . Na watter aspek van jou redaktriseskap sien jy die meeste uit? Om aan iets te kan werk wat ek weet wérk.…

Read More Read More

Bonnies is Immer Afrikaans in ATKV Olimpiade

Bonnies is Immer Afrikaans in ATKV Olimpiade

Rachelle du Preez (gr.11) en Rachel Jonker (gr. 12) het puik presteer in vanjaar se ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. Rachelle het ‘n tweede plek en Rachel ‘n agste plek behaal in die Wes-Kaap. Hulle het ook nasionaal presteer: Rachelle is vyfde en Rachel beklee die dertiende plek. Die hele vraestel het bestaan uit multi-keuse vrae.…

Read More Read More

Huis Kalie Heese trek nuwe baadjie aan

Huis Kalie Heese trek nuwe baadjie aan

Huis Kalie Heese (Hoërskool Bonnievale se koshuis) is tydens die Junie-vakansie aan die binnekant oorgeverf. Hierdie proses het min of meer R220 000 gekos. Volgens mnr. Koos Wentzel, Koshuiskomiteevoorsitter van die Skoolbeheerliggaam, het die koshuis die verf dringend nodig gehad, aangesien dit meer as 40 jaar laas aan die binnekant geverf is. Wihlfredo Moses, ‘n…

Read More Read More

Nuwe HSB-noodhelpers opgelei

Nuwe HSB-noodhelpers opgelei

Op Woensdag 10 Julie en Donderdag 11 Julie 2019 het vyftien Vlak 1-noodhulplede van Hoërskool Bonnievale (HSB) opleiding deur mnr. Jaco du Plessis van NFAA (National First Aid Academy) ontvang. Die opleiding het in die klubhuis van HSB plaasgevind. Die Vlak 1-leerders het onder andere meer geleer oor die uitvoer van KPR (Kardiopulmonêre Resusitasie), verskillende…

Read More Read More

Konsentrasie-medikasie

Konsentrasie-medikasie

Hierdie artikel vervolg op “Vroetel iets van verlede” wat in die 17 Mei 2019 uitgawe van Voorwaarts se gedrukte koerant verskyn… Die voorskrifte vir konsentrasiemedikasie bepaal ook watter sterkte van die middel jy mag koop. Vir Concerta bestaan daar vier sterktes: 18, 27, 36 en 54 milligram. Wat beteken dit? Daar is onderskeidelik 18, 27,…

Read More Read More

Bonnievalers dans dat stof staan

Bonnievalers dans dat stof staan

Op Saterdag 11 Mei 2019 het Bonnievalers gedans dat die stof staan. Die Vryburgers Dans- en Steak-ete het om 19:00 te Joubertsdal plaasgevind. Dit is die derde jaar wat hierdie aand plaasvind.  Me. Mia Carstens is die hooforganiseerder. Die Vryburgers is ’n liefdadigheidsorganisasie wat funksies reël om geld in te samel en dit dat een…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights