HSB hou formele matriek-uitstapdag

HSB hou formele matriek-uitstapdag

Op 10 en 11 Oktober 2019 het die matrieks van Hoërskool Bonnievale hulle laaste paar dae van skool gevier. Hierdie afgelope twee dae was volgens die gr.12’s baie pret, maar ook emosioneel. Die matrieks en hulle onderwysers het vanjaar besluit om dinge beter en anders te doen op hul uitstap- en hemde-dag. Gewoonlik het die…

Read More Read More

Spoedwal rem spoedvrate

Spoedwal rem spoedvrate

Spoedvrate op Hoërskool Bonnievale (HSB) se skoolterrein se dae is getel. Op 7 Oktober 2019 is ‘n swart en geel spoedwal langs die personeelkamer aangebring om voertuie te dwing om stadiger te ry. Die deurgang word deur besoekers en personeel gebruik op pad na die skool se kantoor toe. Die spoedwal is deur mnr. Wiktor…

Read More Read More

Modeparade 2019 met ‘n ander kleur

Modeparade 2019 met ‘n ander kleur

Die tyd het aangebreek vir die matrieks om hulle mooiste rokke en pakke uit hul kaste te haal. Op Donderdag 19 September 2019 gaan die jaarlikse matriekafskeid en modeparade plaasvind, maar hierdie jaar is die modeparade ’n bietjie anders. Die modeparade-gedeelte van die aand gaan hierdie jaar by Hoërskool Bonnievale (HSB) se pawiljoen gehou word.…

Read More Read More

Bonnies en onnies sáám op sosiale media: werklik ‘n doring in die vlees?

Bonnies en onnies sáám op sosiale media: werklik ‘n doring in die vlees?

In vandag se tyd is daar soms leerders wat saam met hul onderwysers op sosiale media verskyn of wat saam met hulle onderwysers foto’s neem. Hierdie is ‘n saak waaroor baie mense se opinies verskil. Heinrich Wentzel het by ‘n paar Bonnies en HSB-onderwysers gaan hoor wat hulle hieroor te sê het. Nelius Möller, hoe…

Read More Read More

CSV-kringleiers baljaar by kamp

CSV-kringleiers baljaar by kamp

Hoërskool Bonnievale (HSB) se CSV-kringleiers van 2020 was vanaf Vrydag 6 September tot Sondag 8 September by ‘n kringleierkamp. Die kamp is te Merwespont gehou, ‘n plaas buitekant Bonnievale, geleë langs die Breederivier. Mnr. en mev. Albert en Michelle van Zyl (beide onderwysers van HSB) het die kamp gereël en die leerders vergesel. Tydens hierdie…

Read More Read More

Rokers nou ook betogers

Rokers nou ook betogers

Die land was onlangs geskok toe hoërskoolleerders van ‘n skool in KwaZulu-Natal aangedring het op ‘n rookpouse tydens skooltyd. Leerders van Roseville Secondary School in Umzinto het betoog om ‘n rookpouse tussen 08:00 en 09:00, asook ‘n rookarea, op die skoolterrein te hê. Muzi Mhlambi, woordvoerder van die KwaZulu-Natalse Onderwysdepartement, sê, “Daar is geen manier…

Read More Read More

Bonnies kies gunstelingsepies

Bonnies kies gunstelingsepies

Anri van Niekerk het die bekende sepies Binnelanders en 7de Laan resenseer (lees haar resensie hier). Die graad 9’s van HSB is die volgende gevra rakende hierdie sepies: kyk jy Binnelanders, 7de Laan of nie een van die twee nie? Die resultate:

Sepies laat borrels spat

Sepies laat borrels spat

Binnelanders Buite in die strate, bars almal uit hulle nate wanneer hulle die naam Binnelanders hoor. Dié sepie het vir die eerste keer op die kassie verskyn op 13 Oktober 2005 en vier hierdie week sy 3330ste episode. Dit handel oor die drama, romanse en aksie van die alledaagse lewens van die personeel, vriende en…

Read More Read More

Interskole: bittersoet ervaring

Interskole: bittersoet ervaring

Hoërskool Bonnievale (HSB) se jaarlikse interskole het hierdie jaar op 17 Augustus 2019 te Goudini plaasgevind. Hoewel die meeste HSB-spanne hul wedstryde gewen het, het die eerste rugbyspan nie daarin geslaag om die Rossies te klop nie. Janke Brink, ‘n gr.11-leerder van HSB, het met Rachelle du Preez, die kaptein van die eerste netbalspan en…

Read More Read More

HSB vier 80-jarige bestaan

HSB vier 80-jarige bestaan

Die afgelope naweek was Hoërskool Bonnievale (HSB) bevoorreg genoeg om 80 jaar van hoërskoolstatus te vier. Die verrigtinge het op Vrydag afgeskop met nostalgiese toere deur die geskiedenisryke gange van HSB. Talle oudskoliere, oudonderwysers en oudskoolhoofde is die kans gegun om ná al die jare weer in dieselfde banke te sit as wat hulle jare…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights