Natuur haal weer asem tydens grendeltyd
Tydens die strenger weergawe van die grendeltyd waarin ons onsself vroeër die jaar bevind het, was dit moeilik om by die beperkings te hou en nie vinnig in die motor te spring en Koo toe te ry om te gaan sneeu kyk nie. Vir die eerste keer in die twaalf jaar wat ek op Bonnievale…