Toep gee 30 dae oefenmotivering
2020 is vir seker nie ‘n jaar wat ons sal onthou vir sportprestasies of uitmergelende oefening en voorbereiding nie. Oefening by die skool vind nie meer plaas nie en baie van ons het die motivering om te oefen verloor. Dus is motivering om by die huis te oefen broodnodig. Die toep, Abs workout, is ‘n…