Gaan Bonnies akkoord met korter LO-periodes?
Die LO-prakties-periodes by Hoërskool Bonnievale (HSB) is as gevolg van KOVID-19-maatreëls verkort. Voorwaarts stel ondersoek HSB-leerders se opinies oor dié nuwe, verkorte sweetsessies. Dubbelperiodes 7/10 leerders van HSB het gesê dat hulle verkies dat LO-periodes een uur lank is. Vir baie leerders is dié dae al wanneer hulle werklik oefen. Nou dat leerders nie meer in…