Kategorie: Aktueel

SBL: Dryfkrag agter Groenmasjien

SBL: Dryfkrag agter Groenmasjien

Die Skoolbeheerliggaam (SBL) van Hoërskool Bonnievale is, agter die skerms, die Bonnies se grootste dryfkrag.  Hulle doel is om die belange van die skool te bevorder en ontwikkeling te verseker deur die voorsiening van gehalte onderwys. SBL-lede rig ‘n belangrike diens vir hulle gemeenskap en dit is tot voordeel van almal dat hulle bekwaam is.…

Read More Read More

Só bly Bonnies besig

Só bly Bonnies besig

Met ‘n moeilike Kovid-19-jaar, waar talle buitemuurse aktiwiteite beperk was, is dit bevrydend om te weet dat skoliere nou nie meer so huisgebonde is nie. Voorwaarts het ‘n  opname gemaak van wat die gewildste buitemuurse aktiwiteite vir leerders in Bonnievale is. Volgens die inligting blyk dit dat atletiek en kuns op die meeste Bonnies se…

Read More Read More

Bonnies beste met geldsomme

Bonnies beste met geldsomme

Twee leerders van Hoërskool Bonnievale het onlangs aan Capitec se aanlyn finansiële wiskundekompetisie deelgeneem. Jean-Jacque du Preez (Gr.11) het ‘n tweede plek in die Graad 10 en 11 kategorie behaal terwyl  Christiaan de Wet (Gr.9) die eerste plek in die Graad 8 en 9 kategorie verower het. Christiaan de Wet deel sy ervaring van die…

Read More Read More

Plaaslike protes teen plaasmoorde

Plaaslike protes teen plaasmoorde

Op Vrydag 16 Oktober is ‘n optog, ter ondersteuning van boere wat deur plaasmoorde bedreig word, in Bonnievale gehou. Die optog is deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) vergesel. Die konvooi het bestaan uit ‘n groep perderuiters, bakkies en trekkers. Dié vreedsame betoog is gereël deur die Have a Heart Equine Sanctuary en het twintig kilometer…

Read More Read More

Ek is oukei, almal voel so

Ek is oukei, almal voel so

‘n Oorweldigende gevoel van stres as jy in die oggende wakker word. ‘n Verlies van fokus met gewone alledaagse take. ‘n Skielike gevoel van geluk, hartseer of selfs woede. Die feit dat jy elke oggend jou tande twee keer moet borsel, een keer vertikaal en een keer horisontaal. Wat as almal nie so voel nie.…

Read More Read More

Hare op tande vir Kovid-19 nodig

Hare op tande vir Kovid-19 nodig

My ma sê altyd, ‘n mens moet “hare op jou tande hê” wanneer sy moeilike situasies moet hanteer of as haar geduld beproef word. Die “nuwe normaal” van skool, wat Kovid-19 teweeg gebring het, het hierdie Afrikaanse spreekwoord betekenis kom gee! Leerders se maskers is vandag ‘n groter “moet hê” as jou wiskunde handboek. Skielik…

Read More Read More

“Groen” randjie om matrieks se donker wolkie

“Groen” randjie om matrieks se donker wolkie

2020 is ‘n vreemde jaar. ‘n Jaar vol uitdagings. Maar hierdie uitdagings keer nie vir Hoërskool Bonnievale (HSB) nie, aangesien ‘n matriekafskeid en prysuitdeling steeds in die prentjie is. Die jaarlikse matriekafskeid word gewoonlik in die laaste week van die derde kwartaal gehou. Dit word voorafgegaan deur ‘n modeparade wat tradisoneel deur die graad 10’s…

Read More Read More

Vurige vroue

Vurige vroue

Augustus is Vrouemaand. Ek kon aan niemand beter dink om iets oor vrouwees te skryf as Kim Cloete nie. Sy is ‘n entrepreneur, aktrise en vervaardiger. Jy het haar dalk al op TV-programme soos 7de Laan, Binnelanders, Fynskrif, Hotel en Arendsvlei gesien. Sy het tydens die grendeltyd haar eie inisiatief ingeneem en haar nie-regeringsorganisasie, wat…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights