Etiket: WKOD

WKOD Wi-Fi laat skole sukkel

WKOD Wi-Fi laat skole sukkel

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se WCGSchools Wi-Fi-netwerk het beoog om die manier waarop leerders toegang tot inligting kry en projekte voltooi te vergemaklik. Die probleem is egter dat, nadat die Wes-Kaapse regering miljoene spandeer het op hierdie Wi-Fi-infrastruktuur by skole, baie personeel en leerders kla dat die spoed so stadig is dat hulle dit nie…

Read More Read More

Sit… KARPLAKS!

Sit… KARPLAKS!

Drie jaar gelede, toe HSB uitgebrei het, het die skool 235 blou plastiekstoele vanaf die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) ontvang. Binne die eerste twee maande het die eerste stoel gebreek. Die stoele breek as gevolg van kinders wat daarop ry, maar ook as gevolg van die swak materiaal en sweiswerk. Op hierdie stadium het daar reeds…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights