Etiket: sport

Kleuresport gaan groot

Kleuresport gaan groot

Die afgelope maand het Hoërskool Bonnievale (HSB) se twee kleurspanne verwoed deelgeneem aan die Kleure-Atletiek en Swemgala om punte bymekaar te maak. As deel van ‘n nuwe inisiatief gaan hierdie nie die finale kleurspanpunte wees nie; die kleurspanne kan deur die jaar nog punte ontvang deur hul deelname aan al die ander skoolaktiwiteite, soos rugby,…

Read More Read More

Bonnies kry nuwe kleurekompetisie-puntestelsel

Bonnies kry nuwe kleurekompetisie-puntestelsel

HSB het ‘n nuwe kleurekompetisie-puntestelsel-blaadjie omgeslaan. Die kleurekompetisie eindig nou nie meer elke jaar aan die einde van die swemgala in Februarie nie, maar eers in Oktober, kort voor die prysuideling. Leerders kan nou op verskillende gebiede vir die Groen- of Geelspan punte bymekaar maak, bv. deelname op kulturele, akademiese en sportgebied.   Hier lewer…

Read More Read More

Bonnies se groot wense

Bonnies se groot wense

Met Kovid-19 in ons midde het die leerders van Hoërskool Bonnievale nie baie geleenthede gehad om sosiaal te verkeer nie. Die leerders is gevra watter sosiale geleentheid hulle wens om te kan bywoon. Die resultate: Fransél ViljoenEk woon nog my hele lewe lank in Bonnievale. My gunsteling-aktiwiteit is om tyd saam met my vriende en…

Read More Read More

Sport sonder toeskouers?

Sport sonder toeskouers?

Daar is al soveel gesê en geskryf oor Kovid-19 en die impak wat dit op die samelewing het. Een van die sektore wat tot halt geroep is, is sport. Nie net het spelers verlangend gesit en kyk hoe hulle van die oefenveld gehou word nie, maar van die wedstrydveld ook. Met skolesport wat onlangs in…

Read More Read More

Sport: moet of moenie?

Sport: moet of moenie?

Toe KOVID-19 Hoërskool Bonnievale se leerders tref, is alle sportaktiwiteite vir maande lank gekanselleer. Die matrieks is elke jaar betrokke by sportaktiwiteite en -oefeninge, maar ná die pandemie het dinge begin verander. Die matrieks se deelname aan sportoefeninge en -aktiwiteite in 2021 is as volg: Adele de WitEk is mal oor diere, kuns, om met…

Read More Read More

Sport — die beste medisyne

Sport — die beste medisyne

“Sports not only build better athletes but also better character,” het Julie Foudy — ‘n Olimpiese gouemedalje-wenner en afgetrede FIFA-vrouewêreldbekerkampioen — gesê. Daar is geen twyfel dat sport ongelooflik voordelig is nie. Dit is ‘n bewese de-stressor omdat dit jou dwing om ten volle op die taak te fokus en laat sodoende gedagtes en bekommernisse…

Read More Read More

Sportoefeninge put Bonnies uit

Sportoefeninge put Bonnies uit

“Vinnige voete, vinnige voete!” Die meisies moet op hulle tone bly om by te hou. “Kom seun, ‘n rugbyspeler is fiks!” Die seuns moet ook maar net so kophou. Op 3 tot 5 November 2020 het Hoërskool Bonnievale se netbal- en rugbyspanne hul eerste oefeninge, vandat die skool ná inperking weer begin het, bygewoon. Vir…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights