Etiket: koronavirus

Kovid-19 raak Bonnievalers

Kovid-19 raak Bonnievalers

Die Kovid-19-getalle in Bonnievale het die afgelope paar dae vir die eerste keer in ‘n lang tyd begin afneem. Die pandemie raak steeds die Bonnievalers op ‘n baie ernstige wyse. “Die pandemie was en is die vreemdste virus wat ek al ooit ervaar het en maak elke dag nog ‘n impak op my lewe,”sê Junade…

Read More Read More

HSB-skoolhoof ingeënt!

HSB-skoolhoof ingeënt!

Die Kovid-19-entstowwe raak ‘n werklikheid vir al hoe meer Suid-Afrikaners. Mnr. Johan Els (skoolhoof van Hoërskool Bonnievale) en sy vrou, me. Aletta Els (wiskunde-onderwyser by die hoërskool), het hulle onlangs teen Kovid-19 laat inent. Me. Els sê: “Ons hele oorweging om te gaan vir die inenting was gebaseer op die hoop dat dit ons gesond…

Read More Read More

Somber winter wag op toerisme-sektor

Somber winter wag op toerisme-sektor

Wêreldwye inperkingregulasies, as gevolg van die Covid-19-pandemie, het die toerisme-sektor hard getref. Volgens tralac.org het die uitwerking ‘n rimpeleffek op baie ondernemings. Tot dusver was daar geen gedeeltelike vrystelling van inperking vir die toerismebedryf soos in die geval van die bankwese-, mynwerke- en voedselhandel-sektore nie. Erger nog is dat die toerismebedryf verwag om stadiger as…

Read More Read More

Matrieks se visie vir 2020…

Matrieks se visie vir 2020…

Met die oog op die COVID-19-grendeltyd en sosiale distansiering daarná, het dié jaar se matrieks meer as 20/20-visie nodig vir die pylvak van hul skoolloopbaan. Ek het ‘n paar matrieks gevra hoe hulle die res van hul matriekjaar sien verloop en wat hulle opinie is oor COVID-19.       Keith Arnolds, onderhoofseun, skryf die volgende…

Read More Read More

Koronavirus laat wêreld ZOOM

Koronavirus laat wêreld ZOOM

Sedert die pandemie toegeneem het, het duisende onderwysinstellings na Zoom oorgeskakel. Die maatskappy het in baie lande gratis dienste aan skole begin bied, maar nie in Suid-Afrika nie. Op een dag is die Zoom-toep 343 000 keer afgelaai met ongeveer 18% daarvan afkomstig uit die Verenigde State. Zoom het in die eerste maande van 2020…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights