Sport: moet of moenie?

Sport: moet of moenie?


Toe KOVID-19 Hoërskool Bonnievale se leerders tref, is alle sportaktiwiteite vir maande lank gekanselleer. Die matrieks is elke jaar betrokke by sportaktiwiteite en -oefeninge, maar ná die pandemie het dinge begin verander.

Die matrieks se deelname aan sportoefeninge en -aktiwiteite in 2021 is as volg:

Die persentasie matriekleerders wat aan sport deelneem is baie laag. Grafika: Adele de Wit.

Loading


Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

twenty + 15 =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights