Poort-wengedig: Die berg

Poort-wengedig: Die berg

Met hierdie gedig het Nelius van Heerden ‘n derde plek in sy kategorie verdien in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarlikse Poort-bundel vir 2022.   Die berg Daar hang ‘n swaar wolk. Dit steek vas teen die berg. As dit reën, reën dit eers teen jou. En dan hopelik in my droë…

Read More Read More

Poort-wenopstel: Bloukol

Poort-wenopstel: Bloukol

Met hierdie opstel het Heinrich Wentzel ‘n derde plek in sy kategorie verdien in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarlikse Poort-bundel vir 2022. Bloukol deur Heinrich Wentzel (gr. 12) Soos my ma met grimering die bloukolle op haar gesig toesmeer, snik sy elke nou en dan. Sy kyk na my met pyn…

Read More Read More

Poort-wenopstel: Wie is Kobra?

Poort-wenopstel: Wie is Kobra?

Die volgende opstel is gekeur om in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarlikse Poort-bundel vir 2022 gepubliseer te word. Wie is Kobra? deur Carli Erasmus (gr. 11) Dis laatmiddag en amper skemer se kant. Ek sit op my balkon vir die eerste keer in vier maande en blaas die stof van my…

Read More Read More

Vleuel vlieg ver vooruit

Vleuel vlieg ver vooruit

Carli Erasmus (gr.11) het die rugbywedstryd teen Jakes Gerwel Tegniese skool, wat op 6 Mei 2022 plaasgevind het, in ‘n spotprent opgesom. Jayduwaan Langeveldt is die vleuel vir die o.19A-span en het ligvoet verby die teenstaanders ‘gevlieg’ en ‘n onverwagse drie gedruk om HSB se oorwinning te verseker.

Bonnies breek beurtkrag

Bonnies breek beurtkrag

Met gereelde beurtkrag die afgelope ruk, het Voorwaarts gaan ondersoek instel na hoe Bonnies hulle huiswerk in hierdie donker tye doen. 276 HSB-leerders het aangedui watter ligbron hulle gebruik om op datum te bly met hulle skoolwerk.

Bonnies skiet, swem en hardloop laat dit spat

Bonnies skiet, swem en hardloop laat dit spat

Ná maande van hard oefen en fyn mik, is nege Hoërskool Bonnievale atlete vir die Wes-Kaapse Biathle en Triathle Kampioenskappe gekies. Die atlete het op 16 en 17 April 2022 by Glenwood House in George saam met hulle afrigter, me. Liezel Wessels, deelgeneem. Me. Wessels was eerste in haar ouderdomsgroep, as deel van die Kaapse…

Read More Read More

Tatoeëermerke: Versiering of ontsiering?

Tatoeëermerke: Versiering of ontsiering?

Tatoeëering: Die kunswerk van liggaamlike versiering en die helpende hand om iets of iemand spesiaal te onthou. Tatoeëering is nie ‘n moderne verskynsel nie, dit dateer reeds uit die eeue voor Christus. In die Ou Nabye Ooste was tatoeëering en die aanbring van merke aan mense se liggame baie algemeen. Tatoeëermerke was vroeër jare vir…

Read More Read More

Nou sal die poppe dans

Nou sal die poppe dans

Ek het dans gedoen van graad R tot graad 5. Ek het aan ‘n groot verskeidenheid danssoorte deelgeneem, van hip-hop, tot ballet en selfs moderne dans. Dans was my passie. Ek het ure op die houtvloere van my dansonderwyseres se klein klassie geoefen. Ek het meer slaaplose nagte gehad as wat ek sou wou gehad…

Read More Read More

Bonnies kry nuwe kleurekompetisie-puntestelsel

Bonnies kry nuwe kleurekompetisie-puntestelsel

HSB het ‘n nuwe kleurekompetisie-puntestelsel-blaadjie omgeslaan. Die kleurekompetisie eindig nou nie meer elke jaar aan die einde van die swemgala in Februarie nie, maar eers in Oktober, kort voor die prysuideling. Leerders kan nou op verskillende gebiede vir die Groen- of Geelspan punte bymekaar maak, bv. deelname op kulturele, akademiese en sportgebied.   Hier lewer…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights