Die waarheid agter Bonnie-selfoongebruik

Die waarheid agter Bonnie-selfoongebruik

Die afgelope paar weke word daar in Hoërskool Bonnievale (HSB) weer baie klem geplaas op die verbod op selfoongebruik in klasse en op die skoolterrein. Volgens die skool se gedragskode word Bonnies nie toegelaat om selfone tydens skooltyd te gebruik nie. Oproepe mag slegs vir noodgevalle, met die skoolhoof se toestemming, gebruik word. Heinrich Wentzel…

Read More Read More

Graad 11’s beplan vroegtydig

Graad 11’s beplan vroegtydig

Aangesien die meeste leerders aan die begin van hulle matriekjaar al aansoek doen by verskeie universiteite of kolleges, word druk ook op graad 11-leerders geplaas om te besluit wat hul toekomsplanne is voor hulle matriek bereik. ‘n Opname is onder 50 graad 11-leerders van Hoërskool Bonnievale gedoen om uit te vind wat hulle planne vir…

Read More Read More

Matrieks sien uit na afskeid.

Matrieks sien uit na afskeid.

Noudat president Cyril Ramaphosa ‘n sogenaamde oorwinning oor die Kovid19-pandemie aangekondig het, gryp die gr. 10 en 11-leerders die geleentheid aan om reëlings te tref vir die eerste amptelike matriekafskeid en modeparade by Hoërskool Bonnievale sedert 2019. Christiaan de Wet van Voorwaarts het vir twee matriekleerders gevra hoe hulle hieroor voel:  

BOSS maak Bonnies bewus

BOSS maak Bonnies bewus

BOSS (Bonnievale Outisme Sorgsentrum) het 23 tot 25 Mei bewusmaking van outisme onder die Bonnies gekweek. Die BOSS-personeel en -inwoners het as ‘n groep die leerders van Hoërskool Bonnievale (HSB) in die skoolsaal besoek en het Bonnies die kans gebied om interessante feite oor die BOSS-inwoners te leer. Daar word gereeld aktiwiteite met die inwoners…

Read More Read More

Bonnievale se eie planetarium

Bonnievale se eie planetarium

As jy die afgelope tyd die nagruim bestudeer het, sou jy agtergekom  dat die maan, sterre en sonsondergang ‘n bietjie anders lyk as gewoonlik. Op 16 Mei was daar byvoorbeeld die maansverduistering, wat die maan groot, rooi en helderder gemaak het. Hierdie jaar is daar baie ruimtegebeurtenisse soos die supermaan (14 Julie) en die mikromaan…

Read More Read More

Gilmore Girls nie net komedie

Gilmore Girls nie net komedie

Die Gilmore-meisies is amper elke ma en dogter se moet-kyk televisiereeks. Die Netflix-reeks Gilmore Girls is geskryf deur Amy Sherman-Palladino. Die hoofkarakters van die reeks is Lorelai en Rory Gilmore, wat gespeel word deur Lauren Graham en Alexis Bledel. Die reeks bestaan uit sewe seisoene. In die reeks is Rory en Lorelai verslaaf aan koffie,…

Read More Read More

Me. Baadjies sorg dat HSB-baadjie blink

Me. Baadjies sorg dat HSB-baadjie blink

Me. Wilna Baadjies, een van Hoërskool Bonnievale se algemene assistente, hou van haar werk en om met kinders te werk. Hierdie jaar, 1 September, vier sy haar 29ste werksjaar by HSB. “Ek is in Heidelberg gebore en ons het toe Kaap toe getrek. Ek het daar skoolgegaan tot gr. 3. Daarna het ons Slangrivier toe…

Read More Read More

Mnr. Jan du Toit: Meer as nét tuinier

Mnr. Jan du Toit: Meer as nét tuinier

Mnr. Jan du Toit, of Oom Jan soos hy onder die leerders bekendstaan, is een van Hoërskool Bonnievale se algemene assistente wat die skool se tuine en terrein so mooi hou. Hy vertel meer oor wat hy doen in sy werk en deel ‘n paar interessante persoonlike onderwerpe. Hoe lank werk Oom nou al hier…

Read More Read More

Dodelike ontdekking

Dodelike ontdekking

“You will observe with concern how long a useful Truth may be known, and exist, before it is generally received and practised on.” skryf Benjamin Franklin aan een van sy vriende in 1783. Hy beskryf in die brief hoe geskok hy is dat 60 jaar nadat dit uitgevind is dat lood giftig is, lood nog…

Read More Read More

Eerder bang Jan as dooie Jan

Eerder bang Jan as dooie Jan

Daar staan ek toe, baie goed voorbereid vir wat met my gaan gebeur. Dit was sulke tyd, ek moes voor ‘n hele klas lees. Iets waarmee ek nie so gemaklik is nie. Aan die begin het alles goed en wel gegaan. Ek het voorbereid geklink en goed gelees. Ek was selfbewus oor klein foute wat…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights