Ivor praat met Bonnies se harte

Ivor praat met Bonnies se harte

Ivor Swartz se naam het, saam met die woord van Jeugweek 2023, soos ‘n veldbrand onder Bonnievalers versprei. Ivor het Bonnies kom inspireer met sy lewensverhaal tydens Jeugweek, wat plaasgevind het by die NG Kerk Vandermerwe, vanaf 29 Januarie – 1 Februarie. Daar was elke aand ‘n ander tema waaroor uitgebrei en in diepte gesels…

Read More Read More

Kleuresport gaan groot

Kleuresport gaan groot

Die afgelope maand het Hoërskool Bonnievale (HSB) se twee kleurspanne verwoed deelgeneem aan die Kleure-Atletiek en Swemgala om punte bymekaar te maak. As deel van ‘n nuwe inisiatief gaan hierdie nie die finale kleurspanpunte wees nie; die kleurspanne kan deur die jaar nog punte ontvang deur hul deelname aan al die ander skoolaktiwiteite, soos rugby,…

Read More Read More

Leah: sukses volg haar waar sy gaan

Leah: sukses volg haar waar sy gaan

Die Suid-Afrikaanse musikant, sangeres, aktrise en TV-aanbieder, Leah, gesels oor haar loopbaan en die groot bydrae wat sy maak tot die bedryf. Sy is gebore en het grootgeword in Bellville in die Wes-Kaap. Sy is geseën met baie talent. Haar debut album Wonderwerk is baie suksesvol. Sy speel ook die hoofrolle in As jy sing…

Read More Read More

Groen Masjien Laser Run tot in Portugal

Groen Masjien Laser Run tot in Portugal

Op 24 September 2022 het Malan Schoeman, gr. 6-leerder van Hoërskool Bonnievale, aan die Laser Run Wêreldkampioenskappe in Portugal deelgeneem. Hy was 6de in die uitdunne, wat hom laat deurdring het na die finaal, waar hy ‘n 8ste plek behaal het in die o.13-seunsgroep. Malan en sy ma het op 19 September vanaf Kaapstad gevlieg.…

Read More Read More

Aanlyn program pronk

Aanlyn program pronk

Stres jy dalk oor die komende eksamen? Sukkel jy dalk met Wiskunde? Is Fisiese Wetenskappe besig om jou te knak? Die stres, druk en senuwees gaan verlig word nadat jy gebruik maak van die nuutste Wiskunde en Fisiese Wetenskappe-program, Sijavula Education deur Neels Westhuizen. Sijavula Education is ‘n aanlyn program wat deur Mark Horner, Hoof…

Read More Read More

IT, jou volgende tree vorentoe?

IT, jou volgende tree vorentoe?

Ek hou baie van rekenaars. Hierdie masjiene het my van kleintyd af gefassineer. Ek kon myself nog nooit ‘n toekoms indink waar ek nie met een sal werk nie. Dit was dus ‘n logiese stap dat ons ‘n plan gemaak het vir my om Inligtingstegnologie (IT) as ekstra skoolvak in graad 10 te neem. Die…

Read More Read More

Nog ‘n aand met kerse

Nog ‘n aand met kerse

Suid-Afrika is die land van melk en heuning, maar die melk is soms suur as gevolg van die kragonderbrekings. As daar iets is wat ons almal soms moedeloos maak, is dit definitief beurtkrag — veral die onbeplande kragonderbrekings. Sedert die Kovid-inperking van 2020 is daar al hoe meer gereelde skedules vir kragonderbrekings geïmplementeer. Alhoewel daar…

Read More Read More

Gedagtes wat verdwyn?

Gedagtes wat verdwyn?

Met die nuwe instelling van ‘n “Doen dit nou”-roetine moet leerders van Hoërskool Bonnievale daagliks aan die begin van elke klas vir vyf minute hersiening doen van wat hulle in die vorige les geleer het. Die probleem is egter dat die meeste leerders die werk vergeet en dit is ‘n natuurlike ding wat gebeur in…

Read More Read More

Purple Hearts pronk op Netflix

Purple Hearts pronk op Netflix

Purple Hearts is ‘n romantiese drama geregisseer deur Elizabeth Allen Rosenbaum. Hierdie film het vinnig een van die gewildste flieks op Netflix geraak. Dit het tot ‘n vyfde plek op die SA-ranglys geklim en is nou al vir die afgelope vyf weke in die top 10. Purple Hearts het op die 29ste Julie 2022 verskyn.…

Read More Read More

Boef breek by Bonnies in

Boef breek by Bonnies in

Hoërskool Bonnievale het op 21 Julie die speelgrond van ‘n dief geword. Daar is by me. Chameron Mathys (Afrikaansonderwyseres) se klas ingebreek. Die dief het by een van die vensters, wat bo die stoep aan die saal se kant is ingekom. Verlede jaar is ‘n stel luidsprekers vir elke klas in Hoërskool Bonnievale aangekoop. Die dief…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights