Vanaf opstelvrae tot kontekstuele vrae

Vanaf opstelvrae tot kontekstuele vrae

Laat aande se leer vanaf kontekstuele vrae oor Benjamin Komoetie (Fiela se kind) tot opstlevrae oor Helena Bosman (Vaselinetjie) en huidiglik Greg Owen (Onderwêreld). Die Graad 12’s van 2023 het gekies watter roman hulle die meeste geniet het vanaf graad 10-12: Fiela se Kind deur Dalene Matthee, Vaselinetjie deur Anoeschka von Meck of Onderwêreld deur…

Read More Read More

A Boy Called Christmas

A Boy Called Christmas

“A Boy Called Christmas” is ʼn boek geskryf deur die outeur Matt Haig. Die boek was op 26 November 2021 vrygestel in die Verenigde Koninkryk, en is ook as ʼn film vrygestel met die hulp van die direkteur Gil Kenan. Die boek gaan oor ʼn jong seun genaamd,  Nikolas wat in moeilike omstandighede moes lewe…

Read More Read More

Sal inbrake ooit tot ‘n einde kom?

Sal inbrake ooit tot ‘n einde kom?

Die afgelope paar jaar het die klubhuis en snoepie die teiken geword van skelms. Talle inbraak pogings was al geloods by hierdie twee waardevolle geboue. Die eerste inbraak poging hierdié jaar het plaasgevind op 14 April 2023, waar die planke van die klubhuis se deur afgebreek was om toegang te verkry. Op 19 April 2023…

Read More Read More

Huiswerk: ten goede of nie?

Huiswerk: ten goede of nie?

Die meeste leerders regoor die wêreld voel dat huiswerk onnodig is. Hierdie probleem steek nie vandag eers kop uit nie, dit kom al eeue aan. Dis veral moeilik vir leerders wat in die 21ste eeu grootword omdat daar soveel ander dinge is waarmee hulle hulself kan besig hou.  Daar is tog merkwaardige voordele vir leerders…

Read More Read More

Terugblik op Bonnies se eerste Burger Jeugleierskonferensie

Terugblik op Bonnies se eerste Burger Jeugleierskonferensie

Ek het die voorreg gehad om 11 tot 15 Desember 2022, soos vele ander hoofleiers van Hoërskool Bonnievale voor my, Die Burger Jeugleierskonferensie by te woon. Mnr. Pierre Albertyn, my buurman, was die eerste hoofleier van Hoërskool Bonnievale om die 16de  Burger Jeugleierskonferensie by te woon in 1974. Hy deel die volgende terugblikke met Voorwaarts.…

Read More Read More

Krag sonder Eskom

Krag sonder Eskom

In die eerste week van Oktober 2022 is daar ‘n kragopwekker by Hoërskool Bonnievale geïnstalleer. As gevolg van verlengde kragonderbrekings het die skool besluit om ‘n kragopwekker te installeer. Die opwekker dek op die oomblik slegs die graad tien tot twaalf RTT klas en die werkskamer. Die kostes het altesaam ongeveer R75 000 beloop. Die…

Read More Read More

Plastieksakke: Die aarde se grootste vyand

Plastieksakke: Die aarde se grootste vyand

Plastieksakke is ‘n groot oorsaak van omgewingsbesoedeling omdat plastiek nie bio-afbreekbaar is nie. Plastieksakke bly vir honderde jare in die omgewing en besoedel die omgewing geweldadig. Die verbod op plastieksakke het noodsaaklik geword voordat dit die aarde verder verwoes. Lande regoor die wêreld het ‘n verbod op plasieksakke geplaas of Levi-belasting daarop begin hef. Hier…

Read More Read More

Jacobus, oud-Bonnie kom kuier

Jacobus, oud-Bonnie kom kuier

Jacobus Viljoen, ‘n oud-Bonnie, wat in 1981 matrikuleer het, deel sy skoolloopbaan met die huidige Bonnies. Jacobus woon nou in Paarl saam met sy vrou. Hy bestuur sy besigheid, JV Fruit and Wine, vanuit sy huis. Jacobus het in graad 4 by Hoërskool Bonnievale aangesluit en het sy skoolloopbaan hier voltooi. Sy pa was die bestuurderwynmaker…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights