Matrieks se visie vir 2020…

Matrieks se visie vir 2020…


Met die oog op die COVID-19-grendeltyd en sosiale distansiering daarná, het dié jaar se matrieks meer as 20/20-visie nodig vir die pylvak van hul skoolloopbaan.

Ek het ‘n paar matrieks gevra hoe hulle die res van hul matriekjaar sien verloop en wat hulle opinie is oor COVID-19.

 

Rowdene Swartz, HSB-matriekleerder. Foto: verskaf

 

Ruach Wessels, gr.12 en hoofseun by HSB. Foto: verskaf

 

Keith
Keith Arnolds, onderhoofseun, besig om hard te werk. Foto: verskaf

Keith Arnolds, onderhoofseun, skryf die volgende oor COVID-19 en sy visie vir die jaar:

Ek dink Covid-19 het ‘n groot probleem veroorsaak regoor die wêreld. Geen vermaaklikheidsaktiwiteite vind plaas nie. Ek vergeet al watter dag dit is, maar ek glo in die woord “hoop” en daar sal wel lig aan die einde van die tonnel wees. Om eerlik te wees, dit het ‘n negatiewe invloed op my matriekjaar. Ek het so uitgesien om die beste te maak van my laaste jaar en om my laaste keer in ‘n Bonnies-rugbytrui te geniet. Maar dit gaan my nie onderkry nie. Al lyk die situasie nou hoe onmoontlik, want dit is wat ‘n trotse Bonnie doen. Bonnies verloor nie moed nie!

Loading


One Reply to “Matrieks se visie vir 2020…”

  1. Ek is so bly om in hierdie situasie saam met sulke sterk, positiewe matrieks te wees. ?#strongertogether

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

5 × three =

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights