Gr.12 en 7’s beleef gemengde gevoelens
Op Maandag 1 Junie het HSB se gr.7- en 12-leerders teruggekeer skool toe ná hulle vir 43 skooldae tuis studeer het a.g.v. die Covid-19 pandemie.
Vier van hierdie leerders is gevra hoe hulle voel om weer terug te gaan skool toe:
Vanwyk de Wet (Graad 7)
Waarna sien jy die meeste uit en hoekom?
Waarna sien jy die minste uit en hoekom?
Hoe voel jy oor die feit dat leerders heeldag moet maskers dra?
Verkies jy om tuis skool te gaan of skool self by te woon?
Suzan Wentzel (Graad 12)
Waarna sien jy die meeste uit en hoekom?
Waarna sien jy die minste uit en hoekom?
Hoe voel jy oor die feit dat leerders heeldag moet maskers dra?
Verkies jy om tuis skool te gaan of skool self by te woon?
Jeremiah Pienaar (Graad 12)
Waarna sien jy die meeste uit en hoekom?
Hoe voel jy oor die feit dat leerders heeldag moet maskers dra?
Verkies jy om tuis skool te gaan of skool self by te woon?
Tanya Steyn (Graad 7)
Waarna sien jy die meeste uit en hoekom?
Waarna sien jy die minste uit en hoekom?
Verkies jy om tuis skool te gaan of skool self by te woon?

Ek woon nog my hele lewe lank in Bonnievale. My gunsteling-aktiwiteit is om tyd saam met my vriende en familie deur te bring. Ek geniet dit ook om te teken en te bak-en-brou.
One Reply to “Gr.12 en 7’s beleef gemengde gevoelens”
Goeie vrae! 🙂