Die ABC van masker dra
Maskers dien tans vir miljoene oor die wêreld as wapen in die oorlog teen Kovid-19. Vanaf vlak vyf van die nasionale inperking word Suid-Afrikaners verplig om maskers in publieke ruimtes te dra.
Hier volg vier belangrike punte om in gedagte te hou wanneer jy van ‘n masker gebruikmaak:

Elke HSB-leerder word van twee gesigmaskers voorsien. Volg hierdie stappe om jou masker te versorg en sodoende jouself en ander veilig te hou:

Lees hier oor ‘n ondersoek oor die effektiwiteit van maskers.
Kyk hier hoe om jou eie masker te maak.
![]()

Ek is mal oor die natuur en diere.
3 Replies to “Die ABC van masker dra”
Pragtig uiteengesit . Dankie
Goeie uitleg!
Goeie wenke!