Kategorie: Infografika

Ondraagbare somershitte

Ondraagbare somershitte

­In Februarie en Maart het almal ontsettend warm gekry. Ongeveer ag leerders van Hoërskool Bonnievale is gevra hoeveel glase water hul per dag drink. Meer as die helfte van daardie leerders drink geen water nie en net gaskoeldrank, maar die wat wel water drink, drink om en by vyf tot tien glase per dag. In…

Read More Read More

Kleuresport gaan groot

Kleuresport gaan groot

Die afgelope maand het Hoërskool Bonnievale (HSB) se twee kleurspanne verwoed deelgeneem aan die Kleure-Atletiek en Swemgala om punte bymekaar te maak. As deel van ‘n nuwe inisiatief gaan hierdie nie die finale kleurspanpunte wees nie; die kleurspanne kan deur die jaar nog punte ontvang deur hul deelname aan al die ander skoolaktiwiteite, soos rugby,…

Read More Read More

Die waarheid agter Bonnie-selfoongebruik

Die waarheid agter Bonnie-selfoongebruik

Die afgelope paar weke word daar in Hoërskool Bonnievale (HSB) weer baie klem geplaas op die verbod op selfoongebruik in klasse en op die skoolterrein. Volgens die skool se gedragskode word Bonnies nie toegelaat om selfone tydens skooltyd te gebruik nie. Oproepe mag slegs vir noodgevalle, met die skoolhoof se toestemming, gebruik word. Heinrich Wentzel…

Read More Read More

Graad 11’s beplan vroegtydig

Graad 11’s beplan vroegtydig

Aangesien die meeste leerders aan die begin van hulle matriekjaar al aansoek doen by verskeie universiteite of kolleges, word druk ook op graad 11-leerders geplaas om te besluit wat hul toekomsplanne is voor hulle matriek bereik. ‘n Opname is onder 50 graad 11-leerders van Hoërskool Bonnievale gedoen om uit te vind wat hulle planne vir…

Read More Read More

Bonnies breek beurtkrag

Bonnies breek beurtkrag

Met gereelde beurtkrag die afgelope ruk, het Voorwaarts gaan ondersoek instel na hoe Bonnies hulle huiswerk in hierdie donker tye doen. 276 HSB-leerders het aangedui watter ligbron hulle gebruik om op datum te bly met hulle skoolwerk. Vanwyk De WetMeestal vrolik, soms ernstig. In my gesin is ek die kreatiewe en skeppende een. Altyd tyd…

Read More Read More

Graad 8’s 2021 kies kant oor vakke

Graad 8’s 2021 kies kant oor vakke

Hoërskool Bonnievale se graad 8’s van 2021 is byna aan die einde van hul eertse hoërskooljaar. ‘n Opname onder 30 graad 8-leerders wys watter vak hul gunsteling is.   Alicha la GrangeEk is ‘n gebore Bonnievaler en leerder in Hoërskool Bonnievale met ‘n passie vir sport. Ek hou van sosiaal wees en tyd saam met…

Read More Read More

Bonnies se groot wense

Bonnies se groot wense

Met Kovid-19 in ons midde het die leerders van Hoërskool Bonnievale nie baie geleenthede gehad om sosiaal te verkeer nie. Die leerders is gevra watter sosiale geleentheid hulle wens om te kan bywoon. Die resultate: Fransél ViljoenEk woon nog my hele lewe lank in Bonnievale. My gunsteling-aktiwiteit is om tyd saam met my vriende en…

Read More Read More

Watter potjie krap matrieks in 2022?

Watter potjie krap matrieks in 2022?

Die grootmenswêreld staan op die voorstoep van Hoërskool Bonnievale se 2021-matrieks. 60 matrieks is gevra wat hulle beplan om volgende jaar aan te pak. Hier volg die resultate: Lian BeukesEk probeer om die lewe lig te hou.

Watter kitskos kraai koning?

Watter kitskos kraai koning?

Dit is geen geheim nie dat kitskos oor die dekades heen al hoe gewilder geraak het. Of hierdie wegneemetes hul gewildheid verwerf omdat dit jou moeite spaar en of dit dalk net goedkoper is as om ‘n ete voor te berei, is nie duidelik nie. Maar tieners en jong volwassenes is mal oor talle verskillende…

Read More Read More

Sport: moet of moenie?

Sport: moet of moenie?

Toe KOVID-19 Hoërskool Bonnievale se leerders tref, is alle sportaktiwiteite vir maande lank gekanselleer. Die matrieks is elke jaar betrokke by sportaktiwiteite en -oefeninge, maar ná die pandemie het dinge begin verander. Die matrieks se deelname aan sportoefeninge en -aktiwiteite in 2021 is as volg: Adele de WitEk is mal oor diere, kuns, om met…

Read More Read More

Voorwaarts Skoolkoerant
Verified by MonsterInsights