Bonnies en onnies sáám op sosiale media: werklik ‘n doring in die vlees?
Bonnies en onnies sáám op sosiale media: werklik ‘n doring in die vlees?
In vandag se tyd is daar soms leerders wat saam met hul onderwysers op sosiale media verskyn of wat saam met hulle onderwysers foto’s neem. Hierdie is ‘n saak waaroor baie mense se opinies verskil.
Heinrich Wentzel het by ‘n paar Bonnies en HSB-onderwysers gaan hoor wat hulle hieroor te sê het.
Nelius Möller, hoe voel jy oor leerders wat saam met hul onderwysers foto’s neem en dit dan op sosiale media plaas?
Nelius Moller, ‘n gr.9-leerder van Hoërskool Bonnievale (HSB). Foto: Heinrich WentzelNelius Moller se Instagram-blad.
Juffrou Leana Rodrigues, hoe voel Juffrou oor leerders wat op Facebook vriende is met hul onderwysers en leerders wat hul onderwysers op Instagram volg?
Juffrou Leana Rodrigues, onderwyseres by HSB. Foto: Verskaf
Juffrou Suzaan Jordaan, hoe voel Juffrou oor leerders wat, op Facebook, vriende is met hul onderwysers en leerders wat hul onderwysers op Instagram volg?
Juffrou Suzaan Jordaan, onderwyseres by HSB. Foto: verskaf
Ezra Roman, hoe voel jy oor leerders wat saam met hul onderwysers foto’s neem en dit dan op sosiale media plaas?
Ezra Roman, ‘n gr.9-leerder in HSB. Foto: Heinrich Wentzel
Ek is ‘n trotse leerder van Hoërskool Bonnievale. Tussen my familie en naaste vriende is ek op my gelukkigste. Ek is mal oor uitdagings en ek is baie lief vir my moedertaal.