Vleuel vlieg ver vooruit
Carli Erasmus (gr.11) het die rugbywedstryd teen Jakes Gerwel Tegniese skool, wat op 6 Mei 2022 plaasgevind het, in ‘n spotprent opgesom.
Jayduwaan Langeveldt is die vleuel vir die o.19A-span en het ligvoet verby die teenstaanders ‘gevlieg’ en ‘n onverwagse drie gedruk om HSB se oorwinning te verseker.

Ek hou daarvan om my liefde met ander te deel. My vriende is soos my familie vir my.